RSS Feed

Sondag Kopies

Dat ouer mense met nuwe elektronies ware sukkel kan ek verstaan, en selfs die ongeduld van hulle kinders is verstaanbaar, veral as hulle dit vir die honderdste keer moet verduidelik. ‘n Klippie in my skoen is egter dat sommige mense net nooit leer nie. Dis mos te maklik as iemand anders dit vir jou doen. Ek het egter nou my voet neergesit oor enigiets wat met geld te doen het. Ek het persoonlik al ‘n hele paar rand verloor omdat mense nie hulle verskaffer ken nie en ek dan geld vir een of ander vreemde siel stuur. Verder as mens ‘n fout maak, is jy diep in die moeilikheid. As jou kinders vir jou bitcoins wil koop, sal ek op my tande kners, maar ek lig nie ‘n vinger om te help nie.  Eish… my bloed word yskoud!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie maar dat jy ook sal glimlag.

39104714_10160685480045015_4482827842677112832_n

36854854_10155419767837111_2637995803993440256_n

36634850_2212684038761085_1745333207101865984_n

38676544_1233174533521110_5226965475426041856_n

37183198_1105919429557164_3734195883135205376_n

39054774_2631812196852195_1789726491584495616_n

36494515_1977723875613613_7301138369600290816_n

43 responses

  1. I told you the Head Gardener wouldn’t approve of those stockings!

  2. Die naels gril my tot in my tone.
    Wie hekel nog toiletoortreksels… en dit in daardie kleur???
    Die blareman en vrou lyk heel romanties…. maar wie gaan dit so perfek gesny hou.
    Stuur maar die tjoklits 😊

  3. Ek sal persoonlik die een wat die naels aanskaf se afspraak by die sielkundige betaal!

  4. Die beenlose hoender het my laat😂

  5. Die rose en die tjoklits, asseblief…

  6. Ek wou sê die sjokolade lyk aanloklik, toe sien ek die kitaar. O, die kitaar! Die kitaar! Die kitaar!

  7. Die kitaar, dankie Tina. Doen jy aflewerings?

  8. Ek gril my morsdood vir die naels!!
    Stuur maar die sjokolade aan, asseblief.

  9. Is dit gehelde tioletlappies in die laaste foto? Dan sal ek liewer knyp. Daai kleure gil op my.

  10. Met alle droogte hier zou ik die groene beelden graag in mijn tuin zien.

    Vriendelijke groet,

  11. nee niet echt wat voor mij hier deze zondag 🙂

  12. Nr 1 ai daai tjoklits, en die bene lyk goed segge die ouman.

%d bloggers like this: