RSS Feed

Sondag Kopies

So kom ons aan die einde van ‘n laaaannnnggg naweek. Hier op die Landgoed is dit besonder stil en selfs die sproeiers is weg vir die naweek. Dis so stil dat ons die bokkie gesien het. Vir ‘n ekstra glimlag gee ek vandag ‘n grappie.

After having failed his exam in “Logistics and Organization”, a
student goes and confronts his lecturer about it.

Student: “Sir, do you really understand anything about the subject?”

Professor: “Surely I must. Otherwise I would not be a professor!”

Student: “Great, well then I would like to ask you a question. If you
can give me the correct answer, I will accept my mark as is and go. If
you however do not know the answer, I want you give me an “A” for the exam.

Professor: “Okay, it’s a deal. So what is the question?”

Student: “What is legal, but not logical, logical, but not legal, and
neither logical, nor legal?”

Even after some long and hard consideration, the professor cannot give
the student an answer, and therefore changes his exam mark into an
“A”, as agreed.

Afterwards, the professor calls on his best student and asks him the
same question.

He immediately answers: “Sir, you are 63 years old and married to a 35
year old woman, which is legal, but not logical. Your wife has a 25
year old lover, which is logical, but not legal. The fact that you have
given your wife’s lover an “A”, although he really should have failed, is
neither legal, nor logical.”

Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie, maar ook dat jy sal glimlag. 

26165590_1812301555511617_4927956397727335611_n

b36276de7d7257f095756f3f13ee1a76

22282046_1674156625937723_7336990958023795074_n

14445980_676839719136327_3887713661487536245_n

29694390_2098664233497712_929010424888365365_n

36732134_2129019544049232_8915866440184102912_n

31648892_2086475311636989_8683414538017570816_n

27067194_1779129448805453_2964690677748161311_n

19990128_1944679099149945_137563717732778194_n

16387213_1852865898331266_5799309935125012667_n

 

56 responses

  1. Het jou grappie geniet al is ek ‘n week laat met die waardering daarvan. Dink darem nie ‘n regte professor will set him up for failure soos hierdie een nie, maar goeie grap.

  2. Die volksie is te pragtig! Sal ook seker die dieetbord moet implementeer… 😀

  3. nee hoor ik heb het zelfde profiel 🙂

  4. Jou grappie is skitterend! Ek hou van daardie Stress Relief kapsules, my soort medikasie.☺

  5. Ek het nou hardop gelag vir al hierdie foto’s en grappie. Ek kan doen met so hout huisie in my tuin en daardie cutting board is ‘n briljante idee. Selfs die sonbaai gebaai is ‘n goeie idee! 😀

  6. Ek wonder hoe lank het dit geneem om die volksie so te versier!?

  7. Voor mij graag zo’n half bord. Het is onhandig, maar het dwingt je om geen korrel rijst of mais te laten vallen. En ter compensatie een paar Koetjes-repen, te nuttigen op de prachtige hangstoel, om de vraag hier onderaan te beantwoorden. In associatie met de grap over (il)logica en (il)legaliteit. Het heet The Paradox of the Court; Wikipedia heeft ook nog een andere naam, The Counterdilemma of Euathlus:

    This is a very old problem in logic stemming from ancient Greece. It is said that the famous sophist Protagoras took on a pupil, Euathlus, on the understanding that the student pay Protagoras for his instruction after he wins his first court case. After instruction, Euathlus decided to not enter the profession of law, and Protagoras decided to sue Euathlus for the amount owed.

    Protagoras argued that if he won the case he would be paid his money. If Euathlus won the case, Protagoras would still be paid according to the original contract, because Euathlus would have won his first case.

    Euathlus, however, claimed that if he won, then by the court’s decision he would not have to pay Protagoras. If, on the other hand, Protagoras won, then Euathlus would still not have won a case and would therefore not be obliged to pay.

    The question is: which of the two men is in the right?

    • Ooooooooo neee sulke goed maak my kop plat. Dis baie interessant maar ek kan dit nie uitredeneer nie!

      • Ach, dat is jammer! Maar ja, zo zijn paradoxen. Om zo’n redenering te kunnen volgen, moet je in de stemming zijn om er rustig over na te denken. Wanneer het lukt, geeft het – mij althans – een fijne satisfactie, inclusief een glimlach.
        Ik had nog een andere amusante situatie maar die gaat nu weer terug naar mijn collectie gezegden en andere wijsheden.
        .-

  8. Dit sal so lekker wees om op daardie bank doer in die oopte te sit…. met die stuk tert as bonus 😊

  9. Daardie lieflike swaaibank vir my asseblief!

  10. Sal daai stuk koek op die dieetbord inpas? Dan vat ek dit dankie!!!!
    Het die gehekelde volla se jassie afgeval?!😆

  11. Ek skep in elk geval ‘n paar porsies, die bord sal nie werk nie.

  12. O ek geniet jou grappie! En die Volla is pragtig.

  13. ik ben ook te zwaar , maar ga voor de VW en een zak vol koetjes repen:)

  14. Bwahahaaa vir die spek in die “Global Beauty”-warmtang – dalk iemand wat moed opgegee het met haar dieet?

  15. Ag nee vir daai dieetbord. Dit gaan beslis nie vir my werk nie!

    • Gelukkig is die bord in die eetsaal nie te groot nie … tog misreken jy jou soms veral as iemand agter jou staan om ook in te skep.

      • Ek hou daarvan om ‘n bietjie op ‘n slag in te skep, want ons is mos geleer om ons borde skoon te eet. As ek nou te veel inskep, voel ek verplig om alles te eet. Ek gaan liewer vir ‘n tweede porsie as ek nog honger is. Maar in ‘n eetsaal kan die kos dalk net op wees wanneer ek weer gaan skep?

        • Hehehehe nee hier het niemand nog ‘n keer gaan opskep nie maar daar is wel heelwat mense wat kos in hulle borde los. Gelukkig kom ‘n varkboer kos oplaai Dit breek my hart om kos weg te gooi. Daar is ook allerhande regulasie oor oorskietkos … ek wilo nie te diep daaroor nadink nie.

  16. Dank voor jouw prachtige oplossing.

    Het dieetbord staat bijna bovenaan mijn wensenlijst.

    40 kilo kwijtraken is mijn grootste wens.

    Te zware groet,

%d bloggers like this: