RSS Feed

Sondag Kopies

Alles draai in die laaste tyd om geld. Skielik kan mens nie meer jou blog outomaties op FB plaas nie. Ek wonder of die ernstige bloggers wat vir WordPress betaal dit wel kan doen? Tydskrifte en koerante gebruik sensasie om meer te verkoop, terwyl Politici die son, maan en sterre belowe, terwyl hulle ons belasting geld gebruik vir nie-noodsaaklike goed nie. Sondag Kopies is egter in ‘n ander klas, want hier kan jy koop sonder geld en word daar gepoog om darem ‘n glimlag te ontlok.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike week en dat jy ten minste sal glimlag en ietsie op jou wenslysie sal sit.

37733889_802823930108165_5695968031474188288_n

38468026_2319287401435393_4880609666180055040_n

37121513_10155591627902036_6019252650795597824_n

36807387_10155417020967111_1618644891779203072_n

35519887_765129823877576_710486027113857024_n

29249246_2142245302469883_728187983887963581_n

36607672_2208758859153603_4324181908360527872_n

45e5997b13986586fb886e7623a03f3c

18 responses

  1. Daardie blommebed is pragtig. Maar dink ek sal daardie huisie vat. Lyk so rustig…. totdat die kleinkinders kom kuier.

  2. Ek wonder of Toortsie vir my so ‘n sambreel kan hekel. ‘n Waterdigte een.

  3. Almal wil ‘n huisie by die see hê en ek wil ‘n huisie in ‘n boom hê. Vir nou-mag ek so ‘n lekker groot stuk sjokolade koek kry asb? Pos sommer dadelik die kant toe

  4. Als gaan nou kastig om jou te beskerm teen inligtinguitbuiters. As jy n FB Page het kan dit steeds direk gaan. Hul wil nie meer jou profiel blootstel aan almal nie!

  5. Daardie droëwors gaan ‘n klankie hê!

  6. alles draait om geld en macht 😦
    dat bovenste plekje zie ik wel zitten 🙂

  7. Ek wil asb ook so ń huisie hê! Iewers op ń eiland…

  8. Is dit regtig dro…askies ek meen droe wors in die toilet? Ek deps daai kalbashuise, maar dan moet hy ver in die Karoo wees, doer eenkant weg van al die nonsens, op ‘n stukkie grond wat nie eens die regering wil he nie.

%d bloggers like this: