RSS Feed

Sondag Kopies

Die maak van enige TV-program het seker sy eie eise en ek is alle opsigte net ‘n leek. Tog wonder ek waarom hulle veral kompetisies so tot die uiterste uitrek en dan die laaste episode so afskeep. Dit skep so ‘n antiklimaks. Ek kyk die naweek die laaste episodes van My Kitchen Rules en is regtig teleurgesteld. Hulle kon net sowel net die wenner aangekondig het. Dit was regtig net ‘n getjommel en die geveg tussen die deelnemers was regtig onsmaaklik. Nee wat, dit laat mens wonder of mens die volgende reeks ook moet kyk.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is vandag iets vir jou wenslysie. Tog hoop ek dat jy ten minste sal glimlag.

36649412_2212673398762149_66424319227461632_n

36254469_2134115913544530_538735314353520640_n

36585479_2140006636014243_3275521430648782848_n

36619532_2212682905427865_3485840266827399168_n

36320217_2134947433461378_7083105256761982976_n

33995555_829559047168527_7690552548838604800_n

22449934_1295134443931938_5146835997007670910_n

33743067_861647634026726_6419007328871251968_n

 

 

23 responses

  1. Ek is honger, sushi, sushi en nog ……. sushi

  2. Daai binnekant is wragtag nie daai VW s’n nie ….

  3. Ek kan nie kies nie, Tina. Elke prentjie is ń wenner!!!

  4. Jy laat mens altyd glimlag met jou prentjies

  5. ik voor de VW camper en de susi 🙂

  6. Ik ga voor de bank met het uitzicht.

    Zonnige zondaggroet,

  7. As ek nou weet niemand kyk noe sou ek heerlik op daardie toilet gesit en uitkyk het!!!
    Miskien moet ek my piesangs van nou af so versier…. dis te cute.
    Gaan dit al beter met die oog?

%d bloggers like this: