RSS Feed

Sondag Kopies

My keel trek sommer toe as ek aan die kinders in die grot dink. Kan jy jou indink as dit jy sou wees… nee, dit sou nooit ek gewees het nie – my avontuurlus is uiters beperk. Selfs erger as dit jou kind was. Ek wonder net hoe op aarde hulle so sukkel … wat van ‘n klein duikboot of kapsule? Mens wat wonderlike dinge in die ruimte doen. is so beperk onder die water/aarde? Ek hoop regtig van harte dat die uitkoms positief sal wees. As dit my kind was, sou hy vir die res van my lewe moes tuis bly!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie vandag. Behalwe dit hoop ek dat jy sal glimlag.

1620680_396253367183178_2815719895399928091_n

36464043_1739185286169915_3209766013922967552_n

35642800_2015885145088787_1604608509159145472_n

36338136_2213101245389976_4087867825572544512_n

31946377_592603621109754_8766207750704201728_n

19553872_816627988503985_4770660587290449932_n

36230260_2086092775011764_684409743061549056_n

36623703_2176111812622534_8154714900082458624_n

 

 

 

43 responses

  1. Daai bed… ek sal daai iedee moet wegsteek van my vrou! Ek dink sy soek ‘n doringdraad opsie by die elektriese een! 😉

  2. Wonder of ek nie die bed moet kry nie? Elkeen sy eie komberse!!!!

  3. Weet nie hoe die oog is nie maar wil graag hoor wat dink jy van jou trourok.
    https://kameel179438031.wordpress.com/2018/07/10/trourokke-vir-die-bloggers/

  4. Ik ga voor de aardbeien …

    Smakelijke groet,

  5. Die stoel is vrek oulik, die gekleurde banke ook.
    Ek hoop maar al die kinders is veilig

  6. Die stoep met die leesbeddens en die bont meubels!! O menz se swak hart ….

  7. latest news some kids are out 🙂

  8. Met (goede kwaliteit Durex) zal abortie niet meer nodig zijn. Behalve natuurlijk om therapische redenen.
    .-

  9. Vier jongens zijn al veilig! Zou het leven zo onrechtvaardig zijn om die andere negen níet te redden? Ik denk het niet, en verwacht dan ook dezer dagen een grote opuchting over de hele wereld…

  10. Ek glimlag lekker oor die Durex advertensie, maar die tjoklitkoek is my keuse!

  11. Met n bed soos daai het n mens seker nie durex nodig nie…mooi sondag!!

  12. Dis verskriklik wat met daardie kinders gebeur het. Ek kry hul afrigter baie jammer, want dit was sy verantwoordelikheid om toe te sien dat die kinders veilig is. Hy gaan dalk groot moeilikheid hê as hulle wel veilig uitkom!
    Gee my daardie aarbei-en-roomkoek!

  13. Ek bid ook dat al die kinders veilig sal wees, asook al die mense wat daar help!
    Ek hou sommer baie van die kwilts!

  14. En ja, mag daardie kinders asseblief veilig deurkom. Die hele wêreld bid vir hulle.

  15. Aijaijai maar so ‘n dubbelbed, né. 😁 In my jongdae het ek soms vir so iets gewens, maar lankal nie meer nie.
    Hulle praat herde feite by die Durex 😱
    Mal oor die kwilts en veral dat hulle verskil van mekaar en die bont stoele het jy seler soesiaal vir my neergesit.

  16. Die bont stoele, almal van hulle, stuur aan asb Tina.🌷

  17. Ek bid ook dat die kinders veilig daar uit kom. Lees vanoggend as hulle grot deur moet uit sal ditetlike ure een een neem om dit reg te kry, en die monsoenreën speel nie saam nie. Ek wens hulle kan van bo deurboor…

    Op ‘n ligter noot, daai stoele, o my hart. Ek is bevrees die babapop ge my die grille. Lekker Sondag!

%d bloggers like this: