RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Baie dankie vir almal se goeie wense gister. Ek sukkel nog om te lees en het nie soos in die verlede persoonlik dankie gesê nie. Baie dankie en waardeer elke boodskap.

Ek laat julle met ‘n grappie sodat jy solank darem kan glimlag. Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek!

Today I went to a barber’s shop for a shave. The barber asked me to put a small wooden ball in my mouth so he could get a closer shave around my cheeks.

I asked: “But what if I swallow the ball?”

He replied: “No problem sir, you just bring it back tomorrow like everybody else.”

1

33486867_2106497812963874_4592862465259208704_n

2

32267174_594959160874200_2844146627814359040_n

3

34089921_604453783258071_3575642788831690752_n

4

34711243_10156355671560070_2250012918311550976_n

5

33711472_601680526868730_7399011203873243136_n

6

DgsnH6dWAAAppj3

 

37 responses

  1. ‘n Nuwe meening vir bokdrolletjies?? 😉

  2. Ek is ook al in die voet geskiet met koeel wat onder by sool uit is…

  3. Ek en jy is nou altwee rekenaargestrem al is dit nou om verskillende redes. Ek hoop tog jou sig verbeter gou, ek kan my nie eens die frustrasie voorstel nie. Drukkie.

  4. Terug pieng: Skryf-Safarie: Maar Edelagbare… – Bali Drome

  5. Die eerste foto is kosbaar verby.
    Sou nie omgee as ek sommer so huis en al kan trek nie 😀😀😀😀😀

  6. Kostelik, veral die sweisuiebril!

  7. En die een wat uie skil in plaas van sweis!

  8. Sies!
    Ek hou van die lotjie wat besig is om te verhuis.

  9. Welgefeliciteerd Tina! “Te laat” omdat ik het niet wist. – Wat een prettige gedachte om [al is het virtueel] tenminste íemand te kennen van de 21.294 mensen die op 28 juni jarig waren. Een bijzondere datum, want hij komt slechts één keer voor in het heeeele jaar.Tel het maar na als je wil.
    Een leuke viering toegewenst, cin cin, cheerio, proost, salud, santé, skol!

    Het spijt me dat je tot september moet wachten om weer goed te kunnen zien. Laat het je een troost zijn dat het nog maar een paar maanden zijn, het had misschien nog langer had kunnen duren….:-)

    Ditmaal zijn niet alle plaatjes een glimlach waard. Nummer 3 is om te huilen!
    Maar de maaltijd zal beslist smakelijk zijn.

  10. O genade, elke een van hierdie prentjies is uitstaande!!!

  11. goede mop 🙂

    1. schattig

    2. zo kan het ook

    3. veiligheid boven alles

    4. mooi speel plekje

    5. die heeft voorlopig genoeg

    6. helemaal gestoord

    fijn weekend gewenst

  12. Hei, Tina – veels geluk met jou verjaarsdag gister en my allermooiste wense vir jou nuwe lewensjaar.
    1. Kom, Kietsie, hap – appels is gesond
    2. Nou vir ‘n stukkie grond
    3. Maak toe daai visier!
    4. Hmm, kan nie te moeilik wees nie…
    5. Vrydagaand, gerat vir die naweek
    6. Met dapper en stapper

  13. Ouderdoem en die oë – ja ek weet goed, stertke op die sig.

<span>%d</span> bloggers like this: