RSS Feed

Sondag Kopies

Iemand by Eskom het ‘n vreemde sin vir humor. Vir twee Saterdae is Polokwane se krag af vir ‘n halfuur net sodra die rugby begin. Toeval? Ek wonder… waarom net vir ‘n halfuur? Die res van die week was die krag net een keer in die dag af. Ek verstaan nie eintlik die magspel nie.  Deur die krag af te skakel word die mense wat wel betaal die meeste benadeel? Ek verstaan nie hoekom hulle nie geld het vir verhogings nie. As ek nie my krag betaal nie word dit afgesit? Waarom gebeur dit nie met almal nie? Nee, ek moet my liewer nie daarin verdiep nie … ek kan niks daaraan verander.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie vandag en dat jy boweal sal glimlag. Lekker week

34199272_2346148592278579_4993184714673094656_n

34699783_2253881618182974_5226070515910705152_n

35303840_2077295545662209_7298525547720605696_n

34062990_2249551811949288_1125696179363905536_n

35053649_2074575465934217_8004415959827742720_n

f1915e17e57c65997ed20baeab524118

34300148_2250125821891887_3968200291425189888_n

24 responses

  1. Terug pieng: Skryf-Safarie: Bogland – hoekom blog ek. – I scrap 2

  2. Daardie boomstomp lan in my tuin kom staan…. pragtig!!!
    Is jy weer met ons, of nog nie? Wanneer wprd ander oog gedoen?

  3. Terug pieng: Skryf-Safari: Blogland | Tannie Frannie

  4. Die boomstomp is pragtig!!!

  5. Mag ik deze week eens overslaan?

    Natuurlijk heb je mij wel aan het lachen gekregen.

    Vrolijke groet,

  6. Ek wonder hoe vinnig is daai motorfiets? Ook kan dit gebruik word om die gras wat deur so veel SA paaie groei te sny …

  7. Die padda in die tuin doen dit vir my. En daardie toiletsprei houer, dis die beste!

  8. Daardie broek is skreeusnaaks, maar ek gun hom vir iemand anders. Die boomstomp is pragtig!

  9. dus geen stroom en dus geen tv , begreep ik dat goed
    zit niets voor me bij deze zondag

  10. Hei, Tina! Daardie houtbeeld is die allermooiste oplossing vir ‘n arme ou houtstomp! Die padda wil ek graag vir Joshi gee – hy geniet Lettie en Lollos en Bobby se “Paddakonsert” geweldig. (As mens soggens wakker word met ‘n liedjie van Lettie en Lollos in jou kop, moet jy maar weet: daai oorwurm gaan jou die hele dag begelei!)

    • Hehehehe dis tog so waar! Vir die boomstop sien ek nie kans nie maar die padda sal ek nogal kan verf as iemand die klippe vir my regsit. Tog jammer dat die verf so vinnig verbleik in ons son.

%d bloggers like this: