RSS Feed

Vrydag byskrifte!

Ek is nog baie stil, maar deel graag ‘n grappie met jou. Dankie vir die deelneem/inloer. Ek verlang na die blogs.

n Ouderling word gevra om die Sondag in die kerk ‘n paar woorde te spreek.

Hy begin om te sê :
” Geagte broers en susters!!!
Vandag wil ek met julle praat oor ‘n stukkie vleis……! DAAI stukkievleis!! Daardie stukkie vleis wat broers en susters van mekaar skei…..!!!

Dis daardie stukkie vleis wat MAN EN VROU van mekaar kan laat skei…..!!!

Dis daardie stukkie vleis wat families uit mekaar skeur so dat hulle vervreemd raak van mekaar……!!!

Dis daardie stukkie vleis wat vrouens met vrouens laat baklei, broers met broers…..!!!

Dis daardie stukkie vleis wat partykeer meer buite is as wat hy binne is…. en dan ook meer binne is as buite…..!!!

Broers en susters dit is daardie stukkie vleis wat soveel pyn en ook soveel plesier kan bring…..!!!

LIEWE BROERS EN SUSTERS, DIS DIE STUKKIE VLEIS WAAROOR EK VANDAG MET JULLE WIL PRAAT……….

DIE TONG – LIEWE BROERS EN SUSTERS! DIE TONG!”

1

32948269_443794999393259_2860087244314640384_n

2

32668019_2102304046716584_8236079417667878912_n

3

29513028_2144010292495146_1144180145761033489_n

4

34258678_2012276538844840_8645954829694271488_n

5

29542584_2142410152655160_3462335438153637892_n

6

34446806_2013893115349849_3690177459103203328_n

 

Advertisements

35 responses

  1. Omdat dit nie in jou reader gaan verskyn nie sit ek sommer vir jou die link na my nuutste skrywe hier
    https://kameel179438031.wordpress.com/2018/06/10/trane-oor-gestorte-bloed/

  2. Dis moeilike prentjies! Slakkie waarsku padda: Probeer net!
    Wanneer verwag jy om weer goed siende te wees?

  3. Het is al weer zaterdag …

    Toch geniet ik van jouw foto’s.
    Ik kan niet kiezen welke de mooiste, leukste is.
    Woorden schieten mij te kort.
    Van mij dus geen titels of onderschriften.

    Vrolijke groet,

  4. Kostelike grappie, Tina! Die Zebraprentjie het my nou heerlik laat lag.

  5. Die broek lyk baie beter op die dier;

    Twee stemme: ‘Wat doen jy hier?’

    Sodra die skadu kom by daardie huis word dit ne so ‘n bietjie koud!

    Die motor is oud, maar springlewendig!

    Al mense wat visvang is mal …

    Die een links is die goeie ou.

  6. Wederom zijn alle foto’s amusant. Nummer 2 (“kennen wij elkaar??) krijgt van mij een extra glimlach, en de zondagsprediker is een tongue-in-cheek prijs waard!
    .-

  7. hahaha hij is goed 🙂

    1. nep en echt maar wel zelfde maat 🙂

    2. hé zullen we krijgertje spelen

    3. wintertijd en zomertijd komen elkander tegen

    4. als dat maar goed gaat

    5. ik ga wel naar de viskraam

    6. bijna gelijk

    wens je een heel fijn weekend

  8. Daardie man en vrou is soos ek en my man lyk. Ek vries, hy kook. Mooi naweek vir jou.

  9. Jou prentjies is elkeen op sy eie manier briljant!

  10. Haha @ die tong! Ek het gedink hy’s oppad iewers anders heen met daai trein.

%d bloggers like this: