RSS Feed

Vrydag byskrifte

Soos jy weet, is ek dol oor kompetisies op TV en het die hele oggend na Mej SA sit en kyk Oooooooo ek is dol oor die rokke …Sjoe ons ontwerpers hoef regtig nie terug te staan nie. Ek het ook baie gehou om al die oud-wenners te sien…. mmmmmm maar tyd het sommige van hulle ook maar goed geknyp. Ek wonder hoe dit gevoel het om na soveel jaar weer op die verhoog te verskyn.Β  Al negatiewe kommentaar wat ek het, is dat die aanbieders darem die sangers beterΒ  kan klee – soveel van dik bobene het ek lanklaas gesien.

Dankie vir die deelneem/inloer. Ek kan steeds nie goed sien nie, maar hoop daar is darem ‘n oplossing in die toekoms. Vandag deel ek van die uitstekende foto’s van Juan Vera – gaan soek hom gerus op – hy is ‘n uitsonderlike fotograaf. Lekker naweek!

1

28576946_2057315274548795_2073603345008558994_n

2

31946000_2096368383976817_5669109371884273664_n

3

33848352_2108039359476386_2238929115254095872_n

4

33096404_2104602243153431_1662107727431729152_n

5

29511048_2066062120340777_13181921022202042_n

6

31949096_2096625763951079_2424474597249253376_n

 

Advertisements

36 responses

  1. Die man het n besonderse talent om geluk vas te vang, het hy nie!?
    Hoop jou sien is gou weer terug, Tina.

  2. Een al vrolijkheid op alle foto’s.

    Ik wens jou een vrolijk weekeinde.

    Zonnige groet,

  3. Nommer een is my gunsteling! Dit se vir my: “Gryp die lewe!”

  4. Besonderse fotos. Hoop daardie oog is gou-gou reg.

  5. Dis pragtige fotos. Ek hoop die sig verbeter gou – ek kan my indink hoe gefrustreerd jy al teen hierdie tyd moet wees.

  6. dus beter kleden πŸ™‚
    voor de competieties

    1. straks de was weer smerig , moeder blij

    2. duim omhoog , altijd goed , al is wel

    3. de duivenman

    4. straks als het droog is gaan we buitenspelen

    5. dit hoofdstuk gaat over jou

    6. kan net zo , echt veilig is anders

    wens je een fijn weekend

  7. 3) Deleted scene want dit is te brutaal uit Alfred Hitchcock se riller Birds
    4) Toe staan op en gaan toilet toe. Jy moet uit jou gedoekte gemaksone kom
    5) Nooit gedog ‘n woordeboek is so snaaks nie, hulle beweer hier sagte speelgoed soos jy is nie lewendig nie.
    6) ET phone home to China

  8. Dis voorwaar die wonderlikste fotos! Lekker naweek vit julle, Tina.

  9. Baie mooi fotos. Hoop die sig, is gou 100%.

  10. Fantastiese foto’s! Beterskap en lekker naweek, Tina.

  11. Sjoe, elke foto vertel stories vir die oog en hart en siel! Dankie. Beterskap Tina.

  12. Die foto’s is regtig besonders Tina.
    Geniet jou naweek.

  13. Nr 6 Twee wiel taxi, Sjina.

%d bloggers like this: