Sondag Kopies

Soms moet ‘n mens ophou praat en kyk wat ander mense nie sê nie. Ouma en Oupa wil nie lastig wees nie, en wéét jy is super besig. Ons almal kan gerus minder praat (veral oor onsself) en jou bietjie rig op ander se behoeftes. As jy minder praat, sal jy dalk besef hoe negatief jy werklik geword het en hoeveel pret en mooi jy mis.

Ek is jammer dat ek nog nie jou blogs lees nie. Ek sukkel om te lees en tussen twee brille en ‘n vergrootglas word ek gou moedeloos en gee maar op.  Dankie vir al die bemoediging en mooi wense.

Dankie vir die inloer… ek hoop jy kry iets tussen die kopies en dat jy tenminste sal glimlag.

10250124_703356163100145_4416026671409517077_n

30713235_435699403547119_3622898836520828928_n

33101816_10157472546362619_8023901053923622912_n

32447359_1781503805221442_2454249273345179648_n

33382255_10216717958446517_941768650203856896_n

21558887_914235458733853_5954345903135195348_n

12801156_10154462637162119_8283982293141587194_n

10675523_10154462904657119_4440337207861375327_n

 

 

 

 

46 responses

  1. Duer deur met boom motief is pragtig en ek sal vir grap met die bad deur die strate ry

  2. Daardie voëltjies vir my asb. Sterkte met jou oë, Tina.Dink aan jou.

  3. So ñ bussie iewers in my tuin, ag hoe heerlik sal dit nie wees nie!

  4. Sjoe Tina – jou inleidende paragraaf spreek so baie van wie en wat jy is. Ek dink jy het ‘n positiewe uitwerking op ons ook wat al gryser word. Mens kan so maklik in negatiewe gedagtes verval.

    Sterkte my ou blog-Maiki. Die blou karavaan is vir my! ek wil net altyd bosse toe.

  5. Nr 1 is die wenner. Ek vermoed hy is laat vir werk!

  6. Gee my maar net ‘n stukkie wortelkoek dankie. En word jy net beter!!!

  7. Daai bad-bike sal my darem n paar minute spaar smorrens!
    Pas jouself mooi op hierdie week, Tina!

  8. The first one is so funny, and the refrigerator is a good one!
    Thank you so much for sharing. 🙂

  9. Gelukkig het jy die gesonde verstand om jou oë nie te ooreis nie. Sterkte!
    Daardie vase – is dit porselein? – is pragtig.

  10. Ek wonder of Citroen nog sal loop

    Woolworrths gebuik ons net vir melk, brood en slaai. ALTYD die varste in die dorp

  11. Ek sal my kneukels stukkend baklei vir daai kombuiskaste.

  12. Ek sal my kneukels nerfaf baklei vir daardie kombuiskaste.

  13. er wordt veel te veel gekletst , niet naar luisteren 🙂
    ik ga voor de Citroën bus en het medicijn tegen de griep hihi
    geniet de dag

  14. Tina, sterkte met die oe! gee hulle tyd en dan sal jy sommer weer als kan lees!

  15. Lief Woolworths,
    20% van die prys vir die produk en 80% vir die naam Woolworths!!