Poverty and ignorance, which beget terror, are not eradicated by firing artillery shells. Borders do not stop rockets, and barbed wire does not prevent terror.
Sug.. ek sukkel regtig om te lees Gelukkig kan ek darem bestuur maar ek het nog nie ‘n blog gelees die maand nie … eish en ek is nie die geduldigste mens nie – Skuus ek pak nou by jou af!
Presies!!!
Hoe voel die oog?
Sug.. ek sukkel regtig om te lees Gelukkig kan ek darem bestuur maar ek het nog nie ‘n blog gelees die maand nie … eish en ek is nie die geduldigste mens nie – Skuus ek pak nou by jou af!
Altyd ‘n geduldige luistenaar… so jy kan maar afpak. Mis jou op die blogs.
Baie dankie
Is net so. Dis ‘n baie mooi foto.
Dankie ‘n Spesiale herinnering foto vir my
Waar maar hartseer!
Dis waar…. ek dit sal nooit beter word nie.
Eina!
Ek stem…
Very cool take on, clever! 🙂
Thank you Amy
Baie waar!
Het jy deelgeneem?
Nog nie gedink nie.
🙂
Die woorde is so waar.
Sug… ja ongelukkig
goed gesproken
Dankie Karel
graag gedaan Tina
🙂