RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Jip, na meer as twee weke is terug. Die lees van goed is maar baie bewerig maar ek besef dat ek gewoon te nuuskierig is om langer weg te bly. Ek maak vroegtydig verskoning vir tikfoute.  Ek wonder hoe dit met jou gaan en wat ek alles gemis het.

Dankie vir inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek Warm Bly!

1

18268484_1935154093362707_5408701233502908950_n

2

18486100_1941555246055925_8212899384939060234_n

3

17884043_1923049424573174_4266911536446394746_n

4

18301371_1935154413362675_1286113480470935433_n

5

29790144_2092736960937752_3407348289892325442_n

6

Funny-Lion-Playing-In-Ground

 

49 responses

  1. Lekker om jou weer op die lug te sien, Tina!

  2. Ja dit is ek grap net

  3. 2) Dis nou nie dat ek ondankbaar is nie maar een of ander tyd gaan hulle ons begin spot omdat ‘n koei ons aangeneem het…

  4. Oulikste foto’s. Hoop jy sien sommer binnekort weer goed.

  5. Hei, Tina – so bly jy is weer hier!
    1. Mamma, boetie het fôk gesê
    2. So naby en tog so ver…
    3. Ellendige Doggy Parlour – ek wou net my maanhaar laat kleur!
    4. Laspos I
    5. Laspos II
    6. Ag neewat, ek’s oukei, dankie – lê net so bietjie met my duime en speel

  6. These photos are so cute and precious! Thank you for the post. 🙂

  7. Ek is bly jy is terug, Tina.

  8. 1. MA! Jy moet luister!
    2. Ek is eerste, waag dit net!
    3. Skoorsteen is skoon my Lief!
    4. As jy weet wat ek weet sal jy nie jou kop so in my bek opdruk nie.
    5. Toe nou Ma – SMILE!
    6. Wat de H.. het gebeur?

  9. Ma, ek sal jou vertel wie dit gedoen het!

    Hoekom is dit dat ‘n swart leeu so skrikwekkend is?

  10. Welkom terug. Ek het net gister spesiaal by jou blog langs gery om te sien of ek dalk al iets gemis het. Ons hoop die oge is gou-gou weer 100%.

  11. Leuke plaatjes

    Daar wil ik er nog wel een paar van zien.

    Fijn weekend

    Vrolijke groet,

  12. Welkom terug. Klaar met al die oogdruppels? Tina hierdie fotos wil een mooier wees as die ander!!! Geniet jou naweek.

  13. Leeuliefde, maar daai twee outjies wat so hongerig loer is al te oulik.

  14. Nr 2 is net te oulik vir woorde. Sê so presies als wat in daardie welpie-gedagtes aangaan. Bly jy is vandag hier, Tina.

  15. Oe .. koning van die oerwoud bly maar die beste! Ek wonder baie hoe dit nog met jou gaan, Tina, vernaam as ek verby jou pad ry. Weet nie waar jy was, maar is ook bly jy is nog ok! Liefdetjies.

  16. Hallooooooo!
    1. Ma, Jannie het bliksem gesê
    2. Etenstyd in 10…9…8…7…6….
    3. Dis die laaste keer dat ek skoorsteen vee
    4. Pappa se oogappel
    5. Kan die kind nie maar vaak raak nie?
    6. Kyk, ek is skadeloos soos ‘n katjie.

  17. Bly jy is weer terug met ons!!

  18. verschoning is bij deze gegeven 🙂
    ik hoop al is wel
    met mij gaat het wel goed

    1. hé ma moet je luisteren ik ken een goede mop

    2. bijne etens tijd

    3. ja je bent mooi

    4. slaap kindje slaap , en papa valt in slaap

    5. wakker worden ma

    6. ja ik heb jeuk op de rug , dus ff krabben

    fijn weekend gewenst

%d bloggers like this: