RSS Feed

Sondag Kopies

As mens mens stil gaan sit en kyk terug op jou lewe, en jy is pynlik eerlik, sien jy duidelik hoe sekere gebeure jou lewe in ‘n sekere rigting laat beweeg het. As ‘n mens dan dieselfde met die afgelope week doen, sien jy dieselfde patroon.  Jy sien dit wat jy gedoen het, beïnvloed ander mense en wat hulle doen en sê en anders om. Jy besef hoeveel mense omgee en hoe as jy dit waardeer. Ons het altyd die vryheid om positief te lewe. Om die hele tyd te kerm en kla en ander te beskuldig, voeg geen waarde by jou lewe nie.

Hoop jy het ‘n super naweek. Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat jy ten minste sal glimlag!

1796448_10152717013623677_755175158_n

26229944_2050210651661097_8978350079347859312_n

30656846_2122023897828412_9146692787423412224_n

26904063_1976812862349517_7017646778203838235_n

31317911_2141021402595328_3438885893346164736_n

31265260_2143174955723400_1551614964983136256_n

30727101_2128570047173797_8828962604492783616_n

 

 

47 responses

  1. Ek sal lekker hier shop, jammer ek loer nou eers in…
    Waar wat jy se Tina… mens se besluite en optrede het gevolge!
    Die lewe kan jou n kaktus gooi, maar dit is nie nodig vir jou om bo-op die kaktus te sit nie, ne!

    • Een extra glimlach voor die levenswijsheid!

      Het doet me denken aan die twee balonnetjes die relaxed door de woestijn zweefden. Ineens zegt de een tegen de ander:
      – Pas op voor die kaktus!
      – Wat? Een kaktusssssss?…

  2. Menz is retired. Gister was menz moeg en vandag is mens nog steeds moeg = tired = retired…. 🤣

  3. ja de mens is de grootste vernieler der natuur 😦

  4. Weer veel speciale en mooie dingen..Ik val voor de 3 mmoe potten vol kleurrijke bloemen

  5. Wijze overdenkingen, Tina! Vandaag valt mijn voorkeur op de bloemen, en op de motorfiets (van Abrie Joubert? – hoe weet hij zo zeker dat het zíjn motorbike is?). Toen mijn vader 15 jaar gepensioneerd was, zei hij: “Ik begin een dure cliënt te worden van de pensioenkas.”
    Nu ben ikzelf een nog duurdere klant: 26 jaren van No Mortgage, No Workers, No Paychecks.Wat niet opgaat, is: No Boss. Want ik ben nog steeds wettig getrouwd! 🙂

    Wat mijn ‘naweek’ betreft, ditmaal wel heel lang. Dinsdag 2 mei worden in Argentinië de doden herdacht van de -onverstandige- oorlog die zij hebben gevoerd om de Falkland Islands van Engeland terug te vorderen. Op het laatste moment heeft nu het opperbestuur voor velen de vreugde verhoogd door van de maandag een “brug” te maken ten gunste van het toerisme.
    .-

  6. Waar kry jy my motorfiets?

  7. Vandag het ek die blomme in die potte nodig.xx

  8. The camping tent is really cool!

  9. Die deur is pragtig en ek hou baie van die blomme!

  10. Al 3 die ringe asb. Ek is’n ringmens – maar net die wat soos kunswerke lyk xxx

  11. Kerm en kla help definitief nie 😕
    Die blomme kan hier in my tuin kom staan…. op voorwaarde hulle bly net so…. g’n se gedoodganery nie.
    Voel jy beter?

  12. ik ga voor die mooie VW

  13. I want to move to number 19!

    Kind regards,

%d bloggers like this: