RSS Feed

Vrydag Byakrifte

Vryheid is ‘n keuse sΓͺ ons vriend Abrham en vriend Sarel beweer sy Volk is nie vry nie… Ek is lankal oor die stadium dat ek my wil ontstel oor dinge waaraan ek min kan verander. Dis dan ook dat ek die vryheid gebruik om politieke partye almal oor dieselfde kam te skeer. Die een is regtig nie beter as die ander nie. Ek verstaan nie die binnegevegte nie. Ek verstaan nie waarom hulle soveel tyd en geld bestee om hulle kollegas by te kom nie. Aan die ander kant is daar seker nog nooit ‘n groep in hierdie land gewees wat kon saamstem nie.

Geniet jou Vryheidsdag… en bowe alles, kies om gelukkig te wees. Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy sal die naweek geniet.

1

e2ef90ece147af26eecade73d8fa9e89

2

691f25e062c8cd20975e08a15c738485

3

e18155343c6987993a17330af0d6b116

4

5a49cf4df340cf41bebfb64928cb37b2

5

837d4638dcf69da58a08aeab765a1268

6

53734d35522ec8ba145f31989e5a77dc

 

41 responses

  1. Pragtig! Ek hou die meeste van 3.

  2. Oulike fotos! Goeie beleid om jou nie te steur aan dinge wat jy nie kan verander nie, ek vind dit egter baie moeilik. Lekker naweek!

  3. I love them all – I think #3 is my favourite!

  4. ja het is lastig als iets na jaren niet meer werkt 😦

  5. Ag Tina ek lief jou fotos…. een wil ouliker wees as die ander πŸ˜€πŸ˜€πŸ˜€ Geniet jou naweek…. en eet lekker aan kos wat jy nie self gemaak het nie!!!

  6. Weer zo’n fantastische reeks.De kinderen doen me lachen maar het meest opmerkelijke was wel de 2 baby’s in de zijzakken van de motorfiets

  7. Thank you for sharing! πŸ˜„πŸ˜

  8. vrijheid is een groot goed
    er zijn niet vele politiekers welke ik nu nog geloof als zij het over vriheid hebben

    hier is vandaag geen vrijheidsdag maar Koningsdag
    onze koning en koningin lopen onder het gewone volk in een grote stad
    dat is vrijheid , toch

    1. 2 koperen liefhebbers πŸ™‚

    2. 1 verstandige

    3. dank je

    4. alles onder controle

    5. ken je deze mop al

    6. ben benieuwd hoe men er hier op reageerd
    en wat de hoogte van de bekeuring is

    fijn weekend groet

  9. Ek moet jou komplimenteer, hierdie is nou werklik ñ skitterende klomp fotos bymekaar! Maar kyk, nr 6 is my gunsteling.☺

  10. Brilliant photos ☺

  11. Hier is het Koningsdag.

    We vieren de verjaardag van onze Koning.

    Van alles mag er nu op straat voor het eigen huis verkocht worden.
    Vrijmarkt met de mooiste koopjes voor de leukste prijzen.

    Ik zoek een gehoorapparaat …

    Bewolkte groet,

  12. Nr 6 onteenseglike bewys waarvoor saalsakke ontwerp was. Vryheidsdag? Ag ek voel vry om geen kommentaar daaroor te maak nie.

  13. Ek wens ek kon nog so buk soos daai outjie op foto 2. Ja, ek verstaan ook nie altyd wat ons moet vier op Vryheidsdag nie, want vryheid is maar ‘n taamlike relatiewe begrip. Ons is beslis nie vry van haat en nyd nie.

%d bloggers like this: