RSS Feed

Sondag Kopies

‘n Mens lees oor jou eie foute. Ek is nie baie presies nie en ly aan ‘n sekere mate van ADHD maar kompenseer daarvoor om vooraf te besluit wat ek gaan lees.  As mens dit lank genoeg doen kom mense dit nie meer agter nie of hulle maak uit beleefdheid nie ‘n opmerking daaroor nie.  Ons mede-bloggers is ook so ordentlik om nie heeltyd jou foute uit te wys nie. Ek lees ook so … ek lees net die woorde wat ek nodig het om die storie te volg (en so het ek soms die kat aan die spene beet). Ek hoop altyd dat ek nooit ‘n kind in my klas te nagekom het oor my eie beperkinge nie… sug.

Dankie vir die inloer Ek hoop daar is darem iets vir jou wenslysie en dat jy ook sal glimlag.

26804518_1615664615191727_4731548832900907623_n

0bdfcd442f1b97b4915a6df9a3fd4526-2

22549845_1712075448867562_1401571038390306237_n

30712772_10213721748811629_6019254539816497541_n

17904337_1341682172589974_8574989785478628261_n

10599365_10154526518040058_6738505729050367473_n

30440796_10155507460331009_8664726486772613120_n

29595202_2114711355479816_2521413202232672070_n

Advertisements

95 responses

  1. O-o-o! Die Steampunk penne a.s.b 😉

  2. Ek is nou lus vir die wortelkoek en wat lemon pizza

  3. in een goede week , wandelde ik wel tot een 80 KM 🙂

  4. Oulike waatlemoenskywe……

  5. Veel leuke dingen maar ik val voor de hele mooie pennen

  6. Oooo ek is nou lus vir daardie wortelkoek.

  7. That first photo really has me puzzled! I will start with the amazing Carrot Cake and have Watermelon Pizza for desert. I am green with envy over that Kitchen. Who would sleep in a Greenhouse Bedrooom with no curtains anyway?? I wonder why the Broom is not suitable for flying – maybe failed to pass the government safety regulations? I like the Car Camping idea for sure – then I can always locate my adult diapers in a hurry!

  8. Die wortelkoek, die penne en die tuinhuisie, al drie maak my bene lam! Die legkaart tafel is ook uniek! Die groen kombuis…ek dink ek sal liewer oorverf.

  9. Wat beteken daardie afkorting, ADHD? Alles wort met so min woorde as moontlik beskryf sodat n onkundige nie n clue het nie. Sal beslis die puzzle tafel geniet.

  10. Ek moet so n puzzle tafel kry (of maak ha ha!) – wat n briljante idee!!!!

  11. Uit mijn kinderijd herinner ik mij van vacanties bij mijn grootouders een tafel met een legpuzzel in de huiskamer. Dat completeren duurde vaak een week of langer. Ook mijn zes huisgenoten konden niet langs die tafel lopen zonder er een paar minuten stil te staan om voor tenminste één stukje zijn plaats te vinden.
    Die DeLuxe Bezem kan ik gebruiken om de bladeren weg te vegen die in het afgelopen half uur naar mijn voorgalerij zijn toegewaaid. 937 per minuut. Jammer dat hij niet vliegwaardig is. Dan maar met de fiets.

    Ga een mooie week tegemoet!
    .-

  12. ‘n Goeiee seleksie soos altyd. My dogter het my ‘n vulpen present gegee toe sy uit Engeland gekuier het. Daar is niks binne nie; ek sal moet dit koop. Die kombuis lyk baie moor, maar ek sou liewer ‘n ander kleur gekies het.

  13. Die tuinhuis vir my ook, vir daardie dae wat die wind waai.

  14. Die waatlemoen lyk lekker, en die tuinhuisie. Gelukkig is ek nie ‘n heks nie, so die besem hief nie te vlieg nie. Die vulpenne is pragtig, maar dit werk nie so goed as jy links is nie.

  15. we maken allemaal eens een schrijf foutje , elke blogger , maar we gaan toch niet een ieder verbeteren 🙂
    ja ik krijg veel vitamine D hihi
    die mooie puzzel tafel voor de regenachtige dagen zie ik wel zitten

  16. Oe, daardie tuinhuisie! Vanaand red jy en die Sondagkopies my van ‘n bittere bedruktheid – dankie, Tina.

  17. Daai besem…. mmmm! 😀

  18. In my jong dae sou ek vir daardie vulpenne geval het.

  19. ‘Kat by die spene’? Is seker ok maar olraait. Daar is in elk geval meer van hulle as sterte.
    Carrot cake is an abomination!

  20. Die legkaarttafel sal ek vir my suster wil gee. Sy is mal oor bou en haar tafel lê altyd vol stukkies.
    Vir myself die besem, al sê hulle dit kan nie vlieg nie.

  21. In dat tuinhuis moet het goed toeven zijn.

    Zonnige groet,

%d bloggers like this: