RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eerlikheid is hoog op my lysie vir ‘n goeie lewe. As mens eerlik ‘n fout maak hoef jy nie ‘n verskoning uit te dink nie. Ek het nie veel om weg te steek nie en daarom is my FB-profiel op Public gestel. Dalk is dit dom en kan mens aangeval word en jou inligting onregmatig gebruik word. Tog voel dit of die beperking mens se vryheid aan perke lΓͺ. As blogger het ek op Mweb sowel as Litnet onder trolle deurgeloop en weet hoe dit mens se menswaardigheid geknou word.Β  Om egter alles toe te sluit en bang te wees vir elke ding wat met ander mense gebeur, is volgens my om jou eie lewe te beperk.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek en onthou om darem aan te hou glimlag.

1

30716452_1618446731611306_6990919856837099520_n

2

30715867_1618334741622505_8403361612093718528_n

3

30688649_1850947481864357_1814240975204122624_n

4

30726436_1851817451777360_6254103567074852864_n

5

30657038_1616233188499327_5935919328791625728_n

6

30707937_2028071507220140_6401450943995580748_n

 

Advertisements

46 responses

  1. Weer heel fijne en plezate dingen met een voorkeur voor 3 en 5

  2. Die voete…. die voete is so mooi net omdat daat ‘n pr honnepote ook uitsteek…

  3. Partykeer skud ek maar net my kop πŸ˜• Geniet jou naweek.

  4. Eendag wil ek ook met my mak leeu, n regte een, in die straat af stap en kyk hoe almal hol…

  5. In Engels:
    Sole poo inspection;
    Don’t cross the lion with her!
    Never take a bet when drunk!
    Day 63 – can’t keep up – I think my cover is going to be blown!
    You asked me to fetch an egg?
    Yes, I’m showing you the finger!

  6. 2. Pragtige katjie(s)

  7. I love the family feet (#1) and boy with chicken (#5) but how much did Tina pay that guy for a ride??(#4)

  8. a zon genoeg hier , ook in de winter

    inderdaad eerlijkheid staat ook bij mij hoog in het vaandel

    1. gezellig met 4 op de bank

    2. prachtige street art

    3. go south chicken

    4. helemaal de weg kwijt

    5. de beste vriendjes

    6. smakelijke handschoen

    fijn weekend gewenst

  9. Nrs 1,3 en 5 is my gunstelinge! Veral nr 3… so voel mens soms. Die lewe gaan aan en jy moet nou maar net bypik en glo jy maak dit as Ε„ wat ook al.πŸ’–

  10. 1 Voete in die lug

    2 Leeuloop

    3 Pteroprojektiel

    4 Ons ry die pad tesame

    5 Kook? Rerig?

    6 Middelvinger Ouwaas!

  11. Wat een brutale hond op de laatste foto.

    Ik ga maar van de zon genieten.

    Vrolijke voorjaarsgroet,

  12. Die eerste foto is so oulik!Jy maak altyd my Vrydagmidae met jou foto’s, Tina. Lekker naweek vir jou.

  13. Jy kry altyd die snaakste foto’s! Lekker naweek Tina! πŸ™‚

  14. Foto 4 – WTF?
    Mooi naweek vir jou.

  15. Foto 5: “Sal jy haar vir my gaar maak, asseblief?”

  16. Man ek hou van daai brak in 6 se houding! Ja, foto 4 – wat sal ek sΓͺ…gek of elke diertjie sy plesiertjie? Lekker naweek.

%d bloggers like this: