RSS Feed

Sondag Kopies

Is dit vir jou ook lekker om te gee? Hier op die Landgoed ruk die ding eintlik hande uit, want jy gee nie ‘n bordjie terug sonder iets op nie … grinnik … nou die aand het ek iemand se vurk gebruik en tuis gewas en ‘n geurige sakkie koffie daarin gehak toe ek dit terug gee. Dis vir my al te lekker om spesiale dinge uit te dink om vir ander te gee. Die waarde vir my lΓͺ nie in die geldelike waarde nie, maar in die blink gedagte wat ek dink spesiaal vir die ontvanger sal wees. Die heel lekkerste is egter om iets vir iemand te gee sodat die persoon nie weet van wie dit kom nie en as jy sien hoe die persoon dit geniet. Nou moet ek net ‘n klomp geld by die Lotto wen.

Dankie vir jou inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat jy darem iets sal sien wat jou laat glimlag. Hoop jy het ‘n vrolike week.

 

15036540_1153348428033611_3310052522831123151_n

13346832_1031933100175145_5316194414820639396_n

26815054_1520318771370981_6229960684463988993_n

29425144_2108158182801800_8781253128516272128_n

30264803_1826942433991316_2753817611539054592_n

IMG-20180409-WA0013

30222195_165263510858720_3114172832326615040_n

29511999_160573447953434_5050722382991275601_n

30221563_983674451786824_5629407175236386816_n

IMG-20180221-WA0001

 

Advertisements

43 responses

  1. Ek bestel een van alles, asseblief!

  2. Dat is nogal een paraplu.Die houdt je tenminste droog.De andere dingen vind ik ook reuze plezant

  3. ik ben blij dat je mijn foto’s altijd mooi vind πŸ™‚

  4. I’d like Five “Toenail Sandwiches” – one for each my kids! That umbrella would be great where I live (Vancouver) but pretty much useless in SA! I love the pincushion too.

  5. Kan ek maar net die Jacuzzi kry asb?

  6. Ek hou vd beeld vd engelagtige vrou. Die boekrak bed lyk bietjie hoog.

  7. Daardie toebroodjie is sweerlik in die VSA gepleeg…

  8. Onmiddelik is ek nou platsak! Alles is mooi, Tina. Selfs die goue toiletpapier. En veral die jacuzzi, dis eerste prys!

  9. Oeg, ek gil hardop toe ek die naelsbrood sien….jigggg!
    Die roomys sal lekker afgaan.

  10. Ek wil definitief in daardie jacuzzi sit met die roomys my hand. Dis mos die lewe!!!

  11. niks voor mij bij πŸ™‚
    ik ga middernacht naar bed en ben om een uur of 6 weer op
    zie hier voor de tijden van de on
    http://home.hccnet.nl/v.d.horn/weersverwachting/zonsopkomst_zonsondergang.htm

  12. Die ou kaktussie asseblief, dan sal hierdie gevaarlike spiese met die geel koppies my nie so verinneweer nie.

  13. Daardie goue toiletpapier hoort seker by die huis met die jacuzzi…..
    Dit lyk effe harde toiletpapier….seker 3 lae….🀣

  14. Die kussings is pragtig!!

  15. Ja, in dat bed wil ik graag slapen.
    Maar of ik nu nog ooit bij jou wil komen eten ….

    Zonnige groet,

  16. Nee dankie vir die toonnarls. Die geborduurde kussings net bypassende kombers is beslis op my wenslysie.

%d bloggers like this: