RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish… daar sit ek opgewonde met ‘n koppie stomende koffie in die hand en wag vir die Dames 7’s se wedstryd teen Kanada. (Ek het vir een van die SA-spelers skool gehou) As ‘n mens na die omroepers luister bestaan daar net 3 spanne – Australië, New Zealand  en Kanada, maar Tinatjie sit nogtans vol verwagting en vol vertroue, want ons is mos ook nie te sleg nie. Maar (Skuus Lou) groot is die teleurstelling … ons span was nie eers naby hulle doellyn nie. 29 – 0 SNIK! Ek kan nie eers met vertroue sê ons was nie te sleg nie… sug…ons was regtig nie goed nie!

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek! Ek hoop vandag se foto’s sal my(en jou) ten minste laat glimlag! ❤

1

29570627_896801000481734_5666293579985657700_n

2

IMG-20180409-WA0011

3

29595406_896800950481739_2811086177927163307_n

4

29598280_425698601202899_8707235056576542723_n

5

12072692_10153331265124107_7029671309813130813_n

6

tumblr_p50xaldSKv1tj8veko2_500

 

60 responses

  1. Ek wonder of no 5 en dalk eendag soos no2 gaan lyk as hy ophou gym? Almal word op n stadium oud…..

  2. I’m pretty speechless eh! Your selection was kind of a bummer! What on earth was happening in #2? Which wrinkly bum is yours in #4 and who stole all their swimsuits?? #5 is quite a beautiful portrait – even though I’m not a tattoo enthusiast – just wait until he’s 75 yrs old – those serpents will be shedding their skin! #6 must be a “Guy Thing” I doubt that proper ladies would not undress in the snow.

  3. pas maar op dat die stomende koffie niet morst 🙂

    ik zal de blommen niet te veel water geven , ze kunnen niet zwemmen 🙂

    1. samen in bad hoe gezellig is dat

    2. helemaal de weg kwijt

    3. van bad naar strand

    4. FFF strand

    5. dat heeft hij niet zelf getekent

    6. schoenen vergeten uit de doen

    wens je een fijn weekend

  4. En waar het jy hierdie week se versameling bymekaar gemaak, Tina? 😀

  5. Bloot was blijkbaar troef.haha

  6. O my genade, daai rug is so kunstig…..

  7. Toe haak ek vas by die tattoos! Kunstig aangewend. 😆

  8. Myle se lywe en geen PG nie…. 🙂

  9. Ek smile net… JY Tina.

    Mooi naweek

  10. Is daai outjie in nommer 6 besig om vlieë te hap of hoekom gaan sy mond so oop en toe?

  11. Die naakte waarheid! Ek is maar bly ons dra klere. 🤣

  12. Jislaaik maar nr 5 is vol graffiti!

  13. Nr 5 en nr 6, die ouens mag maar afshow. Maar die ander…ñ ou weet wanneer jou tyd effens verby is, of hopenlik weet jy jy moet maar verbyhou en toehou.

  14. Ben ik te vroeg voor de zondag koopjes?

    Die muzikale motor zou ik wel heel graag willen hebben.

    Vrolijke vrijdaggroet,

  15. Boude, boude en nog.

%d bloggers like this: