Hul doen! van hul in skool kom leer hul dit al. Kinders bring hul eie rekenaars skooltoe om op te werk. Tog die werklike gevoel van om dinge regtig te beleef is belangriker.
Hehehehe ek was verbaas dat hulle so sedig sit en lees. Ek glimlag altyd as ek hulle so sien Hulle is nou al volwassenes en ek wonder hoe dit met hulle gaan
School lopen geeft meer toekomst mogelijkheden .Dus school lopen zou waar ter wereld verplicht moeten worden niet allen voor jongens maar ook voor meisjes.
Very well said. Nothing more and nothing less!
Anatole France, to me, this is just a well-known name. It’s about time I read some of his writings. Thanks for the start!
.-
❤
❤
Weer eens welgedaan.
Dankie Hester
Those were the days. Ek wonder soms of die werklike leer dmv te google so suksesvol is. mooi foto by gesegde.
|Ek dink as kinders die vaardigheid leer om Google maksimaal te gebruik is dit ‘n kosbare vaardighei8d
Hul doen! van hul in skool kom leer hul dit al. Kinders bring hul eie rekenaars skooltoe om op te werk. Tog die werklike gevoel van om dinge regtig te beleef is belangriker.
Dis waar.
Het die tweetjies regtig so mooi gekonsentreer, of is dit net omdat juffrou hulle met n lens dopgehou het?
Hehehehe ek was verbaas dat hulle so sedig sit en lees. Ek glimlag altyd as ek hulle so sien Hulle is nou al volwassenes en ek wonder hoe dit met hulle gaan
so waar
Lekker as jy inloer.
School lopen geeft meer toekomst mogelijkheden .Dus school lopen zou waar ter wereld verplicht moeten worden niet allen voor jongens maar ook voor meisjes.
Ja dis beslis waar… Hier by ons is dit verpligtend
So waar!
Altyd lekker as jy inloer.
Dankie!
Jou foto hierby sê so baie, Tina.
Die twee is al volwassenes en ek glimlag elke keer as ek die foto sien want hulle lyk al te soet!
Looks are deceiving?🤣
Ag mens was darem lief vir hulle!
zeer goede en ware woorden
ja een pedikure is heerlijk hé
Jip en die dame kom na my woonstel
nee ik moet naar haar 🙂
Met ‘n afspraak of kan jy net instap?
ja met een afspraak
Hoeveel kos dit?
€ 31,00
Wow dis duur.
is de gangbare prijs hier
Ja ek besef mens moet nooit regtig geldeenhede vergelyk nie. By julle sou ek regtig arm gewees het.
ik heb het ook niet rijk hoor 🙂
Ek ook nie
maar gezond en altijd vrolijk 🙂
Net so … alhoewel ek gaan binnekort virt ‘n katarak operasie
wens ik je alvast een voorspoedigherstel
Dis darem nog ‘n week of wat.
Very well said. Nothing more and nothing less!
Anatole France, to me, this is just a well-known name. It’s about time I read some of his writings. Thanks for the start!
.-
Die eerste keer dat ek van hom hoor Sal moet Google
Ja, dat heb ik nu ook gedaan, en daar heb een andere uitdrukking gelezen, gelijkwaardig aan die hierboven (in vrije vertaling van mij):
Nieuwsgierigheid is de motor van het menselijk denken.
Geen wonder dat de man een Nobelprijs heeft gewonnen! (1921)
.-
Ja dis interessant!
Dis ware woorde.
Groot verantwoordelikheid