RSS Feed

Sondag kopies

Lekker eet was nog altyd ‘n stokperdjie van my. Ek sê altyd ek was nog nooit honger nie maar is altyd lus. As mens so alleen is, eet jy nie baie gesond nie en eet jy baie kitskos. Hier op die Landgoed eet ek nou elke weeksdag ‘n bord gekookte kos. My ma sou beslis daarmee saamgestem het. Naweke doen ek egter daai kitskos ding want ek hou daarvan. Elke paar besluit ons op ‘n Saterdag dis tyd vir Tjaniese  en gister was dit sulke tyd. Ek hou van rys en sal maklik 3X ‘n dag rys eet. Mmmmm dis al te lekker en soveel kos vir relatief min geld, dat mens twee keer daarvan kan eet.

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie maar bowe als dat jy sal glimlag.

417968_518012271567233_406968130_n

29792532_10156173162856704_219911485205184770_n

21369144_802703969891438_4132530192877238010_n

923424_516195851748875_338102954_n

29028048_2052317358131088_7577924418844753920_n

28379801_1215124818621198_8499033365589185799_n

untitled

28575910_2213811101966116_5362986860019014215_n

27972961_382996032178467_1794146745617335260_n

64 responses

  1. wat een fantastische praktische oplossing voor berging onder een trap

  2. ja het wordt een fijne week hoor
    wens jou er ook zo 1 🙂

  3. Die sjokolade koek, en die…koolkop. Liewe ouers maar dis groot.

  4. Ek wil nie die een wees.wat daardie koolkop kerf nie. 😕
    Ook lief vir rys. Warm rys met kaas oor gerasper is heerlik. Wou vanaand pasta maak…maar het nou besluit om eerder rys te kook 😊

  5. Die Delft rokkie is my gunsteling die slag xx

  6. Jy moes n chinese man getrou het……dan rys julle oggend middag en aand….

  7. Kan jy dink hoe raas daai koppie-en-piering rok wanneer die dame wat dit dra loop!?!?

  8. Dan val mense regtig vir die 25 persent minder koolhidrate!
    Kyk so ‘n kool!
    Hou maar verby met sie sjokoladekoek.
    Ek is mal oor eet.

  9. Met die toemaakkas vir die wasmasjien kan elke huis ‘n waskamer he. Die gebreekte borde dame is baie kreatief en die tannie met die rease kool kan hom maar hou

  10. Sjoewee! Op my wenslysie is daardie sjokolade koek.

  11. Ek is ook baie lief vir rys, veral wanneer dit saam met ‘n lang slap kerriesousie op my bord beland.

  12. Some cool ideas. Thank you for sharing, Rondo! 🙂

  13. tjainies klink na ‘n slim plan! Ek het ook so ‘n hoeklaai by my huis!!

  14. So by my kool, hou verby met die lipbalsem. Daai twee feë die hou ek van. Tjaainies is lekker verby. Lieflike rusdag en mooi week vir jou.

  15. My man se hy ken nie nog iemand wat so vol nonsens is soos ek met kos nie maar wat sal brood eet en dan my kos los. Hy is seker geregtig op sy mening hmf.

  16. Ek pas die naweek kleintjies op en smag na so ‘n fiets om met die mannetjies te gaan ry!

  17. wat is ge en of ongezond , lekker is altijd goed hihi
    niks nodig deze zondag

  18. Die handige kasten zie ik wel zitten. En aardappels eet ik niet, maar rijst des te meer.

    Zonnige groet,

%d bloggers like this: