RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis die lekkerste lekker om in die middag na die eetsaal te loop en vol verwagting in die bakke te loer na die heerlike kos. Dan skep jy in – so ietsie ekstra van dit waarvan jy baie hou en jy vat verby die pampoen. Dan sit jy heerlike en smul aan die kos. As jy klaar is word jou bord weggeneem en daar word vriendelik gevra of jy poeding wil hê. As jy en jou tafelgenote klaar is, bedank jy die personeel en los hulle met die hope skottelgoed. Soms voel jy baie skuldig as jy dink aan die mense wat nie kos het om te eet, maar jou hart word gevul met groot dankbaarheid.

Dankie vir jou deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

47672f65cd1de5a29e430d1a6e1d8f7d

2

28276933_1015223238634023_3966964015519086938_n

3

19959421_1380236102055528_5292766663153012485_n

4

2c62bf2580488260c18fa7cd9d3d572e

5

17796015_825800754242940_7777060812653762891_n

6

21150348_1898240760191421_8166891291089134238_n

 

41 responses

  1. Allemaal leuk maar het kindje met de mand eieren ontroert me het meest

  2. ik heb niks nieuws gekocht hoor , alles kan nog wel langer mee 🙂

  3. Ek gaan dit nou nie in soveel woorde sê nie…. maar ek stem saam met Una oor die uiltjie. Dan laat die meerkat my weer lag en ek voel sommer beter 😀😀😀😀

  4. Dis beslus foto’s wat betrekking het op Banting! Die een ou het so gewig verloor, sy klere is heeltenal te groot. Die dame op die strand wil graag aandag trek met haar nuwe lyf. En wat is beter bantingkos as eiers?

  5. Party dae vol ek ook soos daai uiltjie, en lyk my ons het almal meerkat koors gehad op Vrydag!

  6. 5) Mense dit is nie die see die nie,, lyk my nie jule kom van skuldbult af nie. In die agtergrond is die pool boy besig om die swembad skoon te maak.

  7. Die uiltjies en die meerkat is te pragtig!! Lekker naweek, Tina.

  8. Nr 3 – te oulik! Of is dit nou uilik?
    Nr 4 is skrikwekkend en tragies – wil seker selfmoord pleeg?
    Nr 5 wat op aarde — en see — gaan daar aan?
    Nr 6 DIT is vir jou lui!

  9. aha dat is dus lekker eten met toetje toe
    zonder te koken en te afwassen 🙂

    1 .maatje te groot , zowel links als rechts

    2. de jongste kippenhouder

    3. hé schuis es een stukje op

    4. spiegel stuk

    5. die heeft zij er zelf niet neer gezet

    6. lekker dat zonnetje

    fijn weekend groet

  10. Daai vrou in die spieël lyk gevaarlik. Ek willie met haar speel nie.

  11. Nr 6 is by verre my gunsteling! Noem haar sommer Una, met daardie houding!! Tina, hoe kom my Bali-bank op die strand? En dan die drie uiltjies… Kan iemand net asseblief daar help. Weet julle hoe voel dit om heeltyd af-te-donner!

  12. Oe, ek hou van nommer 2!!

  13. Hou verby die pampoen! Ek Stem! Pampoen is net lekker wanneer dit eers deur ‘n vark omgeset is in spek.

  14. Ek voel soos daai uiltjie…moeg geploeg.

%d bloggers like this: