RSS Feed

Sondag Kopies

Mmmmmm ek wonder darem oor die weerburo. Stuur hulle verskillende voorspellings na verskillende plekke of ontvang die nuusstasies dit op verskillende tye.  Gister was dit bv. ‘n bewolkte koel dag hier (ek het my wintersjapon al aangehad) tog het hulle ‘n warm dag voorspel.  Die nag was beslis nie 18grade nie … sug … mens kan net nie wen nie. Tog wens ek dat ons nog reën voor die winter kan kry.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets wat jou oog vang maar dat jy tenminste sal glimlag

Nee jy mag nie net die geld kies nie!  🙂

23031243_1523562261025352_4187995328269529062_n

27336363_1556169647795505_8924353344869318914_n

28870124_1681268425252217_6062718099233972082_n

23844461_1497840593628411_919879587252517602_n

20525782_1912828705595808_4222246544176314777_n

28577463_1681273521918374_4937532121392196793_n

23319214_1949831841895494_4355496191699453585_n

28576256_2039911799371644_6333623959258588320_n

 

Advertisements

47 responses

  1. Daai bar is goed gaaf… en daai antie met dor blou-pers broek… hulle pas goud bymekaar!
    Sies… nou raffel ek alweer uit! 😉

  2. Vandag…. definitief net die lywe binne daardie oefenbroeke dankie. Ek sou die geld ook gevat het… maar ek is moeg kinders grootgemaak 😕

  3. Alles – behalwe daai hamburger, ooo nee! Ek’s mal oor die kietsie met die tandjie wat so uitloer en net die punte van daardie kloutjies, vir die res is ons so fluffy…

  4. CV = centrale verwarming

  5. Daai paadjies is my ding

  6. Die kussings en die lyf in daardie oefenbroekie!

  7. Ek sal nie omgee vir die stort nie 😉

  8. Lopen wordt steeds een beetje moeilijker voor mij, maar tegelpaden met zulke mooie arabesken nodigen uit tot wandelen…
    .-

  9. Daardie tuinpaaie is perfek vir my tuin!

  10. Zo’n prachtige tegelpaadjes zou ik hier ook wel graag hebben

  11. komen die strakke broeken met de meiden 🙂

  12. Ai Tina ek het gehoop jy gaan vir ons ‘n lekker stukkie Enterprise polonie insluit.

    Ek hoor (by die regterlob van my brein) dat verbasend genoeg die maatskappy wat finansieel die ergste geraak word deur die polonie ding is Volkswagen, want hul maak nie meer polo-nie

    • Hehehehehe … moet wees!

      Jong die ding het mos in my dorp begin so ons handhaaf almal afwagtende stilte. My dr sê dit neem so maand voor hulle weer in produksie sal wees. Ek dink net hulle moet maar die naam verander?

  13. My man sal die bar in die stort waardeer. Hy sal ook die oefenklere (en die inhoud) waardeer.

  14. Al die teegoed en al die katkussings, asseblief!

  15. Basies hou ek van elke liewe item op hierdie lysie, Tina. Ek sal die oefen klere moet weggee, maar dit bly pragtig. Die burger…sal ń rukkie aan hom knibbel, maar dis ook reg. Die heel mooiste is die gekleurde paadjies, en dan nr 1. Nr 1 staan uit, en ek bedoel nou nie die klein skattebol nie. Sy is ook pragtig, en gelukkig staan haar ouers net ietwat links gereed om haar op te tel.😉

  16. Die skildery van die vreemde gevogelte geval my. En die naeltjieringe!

  17. Goed de baby is voor jou?
    Het geld lijkt mij vooral veel treurnis te geven.

    De Diet Coke sla ik ook over.

    Maar de paden met geluk geplaveid bewandel ik graag!

    Voorjaarsgroet,

  18. Nr 3 ek sien kans vir ‘n kwart maar sonder die Coke en dan het ek nou ‘n goeie idee hoe om die stort op te gradeer!

%d bloggers like this: