RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek moet eerlik sê ek verstaan nie die lewe nie. Mens het altyd geleer dat “Elke hond kry sy dag”,  “Die wiel draai stadig maar seker”,  en “Geregtigheid sal altyd seëvier”. As mens egter na vandag se politieke omstandighede kyk, lyk dit of dit nie waar is nie. As ‘n oud-president bedrog pleeg  en Indiese vriende se geld gebruik om hulle en homself te verryk, hoor mens net dat die vriende se  lewens moeilik gemaak word? Jy sien nêrens sy naam in die pers nie. Beteken dit dat hy vir die res van sy lewe saam met sy vriend Shaik op die golfbaan deur te bring. Sug… niemand kan sê die lewe is regverdig nie?

Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

17425099_1286004048144461_5092645530892209942_n

2

16265689_1237483859663147_1706202117096099734_n

3

18194055_1319570028121196_3686946930045591086_n

4

20032020_1395619830516215_7945988104219965890_n

5

22539740_1471640772914120_2971819292588712443_n

6

25158174_1529813220430208_298097836129798573_n

 

48 responses

  1. Wie durft er nog spreken van een hondenleven als je n° 2 beijkt.Dat lijkt me het paradijs

  2. Nee wat daar gebeur dit weer! Alles weg!
    1. Nou kan ek sien wat ek eet.
    2. Hondelewe.
    3. Amper in China – nog so n klein entjie.
    4. Drie paar oge wat kyk en vra: Gee my n ou happie.
    5. Dis hemelsso n koel luggie.
    6. Het mos gese dit sal eendag gebeur.
    Hoop hy verdwyn nie weer nie!

  3. Ek dink die skelms in ons land kry wel hulle honde dag. Dit lyk net soos die honde in jou fotos se dag. Hahaha. Dankie vir die opkikker

  4. Ek wil definitief nie hond nr 3 he nie! Die twee wat ons het geem grys hare met hulle gegrawery agter molle aan. Die langhaarworsie is welkom!

  5. Ek gaan vir myself een van daai “hot dog” bedjies aanskaf – dink net hoe lekker gaan ek fliek kyk in die sitkamer in die winter!

  6. 1 Lewer gegeurde melkskommel !!! HEEERLIK
    2 Op my katpels gestopte matrassie in die skadu
    3 Nou WAAR is Australie?
    4 ‘n Goeie tuiste wat altwee boeties sal neem miskien?
    5 Heerlik geventileer van onder wê
    6 Dameshonde wat die ervaring wil beleef kan aansoek doen by 082woefnjar

  7. Ek dink die Zuma faksie in die ANC en Zuma aanstellings in die regering is nog te sterk.
    Namate Ramaphosa meer mag kry, kan dinge gebeur. Ek dink eers na Ramaphosa van Shaun Abrahams ontslae geraak het, sal Zuma se probleme meer word

  8. ja het leven is oneerlijk en niet te begrijpen

    1. dat was lekker

    2. ff tukkie doen

    3. waar ligt dat bot nou toch

    4. selfie maal 3

    5. lekker puh

    6. lekker warm

    dus je hebt van mijn foto’s genoten , dank je wel 🙂
    ja zon genoeg hoor , zomer en winter
    fijn weekend groet

  9. You’re right life is not fair, but at least I got to spend some time snoozing in My Hammock!(ref.photo#2) and I have some Interesting Friends (#4) and I do enjoy a Hot Dog (#6) once in a while. Doggonit!

  10. Ek weet ook nie meer hoe dit gebeur dat sulke ooglopende skelms vry rondloop nie!
    Jy kikker my dag op met al hierdie dierbare diertjies, Tina.

  11. Aaaawww… Puppies is cute!! Maak nie saak hoe oud hulle is nie, hulle bly altyd puppies at heart.

    • Jaaaa ek mis so my haonde maar het besluit nooit weer nie want hulle gaan dood.

      • Almal en alles gaan dood, maar die dood is nie die einde nie. Menz kan nie menz se lewe indink sonder ‘n honde-asem nie…

        • Hehyehehehe ja maar Menz is nog ‘n jong poppie! Ag ‘n dier jou dalk kan oorleef moet mens regtig twee keer dink

          (Moet sê ek geniet elke foto van julle … elkeen baie spesiaal)

          • Dis true, maar neem dan ouer diere aan en gee hulle ‘n rustige retirement… Ons het die 18jarige bulldog net vir 4 maande gehad, maar menz dink sy was al in doggie heaven voor sy oor die brug gegaan het… 😉

            • Aaaaaggggg ja dis ook ‘n plan. Ons het egter nie tuintjies nie so met die deeltitel woonstelle mag jy nie dier aanhou … ek kan dit verstaan want as jy so verswak moet die care workers die dier versorg en daarvoor is daar gewoon nie tyd nie. Dier mag egter selfs in die sorgsentrum kuier en dit word selfs aangemoedig.

  12. Nr 3 is besig om die Enterprise polonie en worsies op te grawe wat mense begrawe het. Nr 6 is die Enterprise worsie en in nr 4 skrik die worshond en sy vriende omdat daar probleme met worsies is!

    My WordPress photo challenge wat ek pas gepost hetgaan hierdie week toevallig oor my hond (maar darem nie oor polonie nie).

  13. “Het recht zal altijd zegevieren” is in de practijk =wishful thinking=..

    Wij maken allemaal wel eens situaties mee waarin wij onrechtvaardig behandeld worden. Maar Persoonlijk heb ik daar nooit ernstige gevolgen van ondervonden. Ook mijn familie en vrienden niet, voorzover ik weet. Een voorrecht!

    En dan, er hangt veel af van degeen aan wie je die vraag stelt. Bijvoorbeeld: zal de # 6 Hot Dog het leven onrechtvaardig vinden???
    .-

    • Hehehehe nee die gaan oor die politiek in SA Persoonlik het ek dit ook nie beleef nie en as mens te na gekom is,, het later tot my groter voordeel uitgeloop…

      Lekker naweek!

  14. Ek dink daardie spreekwoorde is net ‘n klomp bog wat die oumense hulleself vertel het om beter te voel oor doe onregverdigheid van die lewe. No.4 se klompie lyk soos my gesin wanneer hulle spookstorie-flieks kyk.

%d bloggers like this: