RSS Feed

Sondag Kopies

Ek hou van pakkies, goeters en katoeters. Miskien omdat ek grensloos nuuskierig is.  Ek hou daarvan om te weet hoe dinge werk. Ongelukkig is dit nie altyd volhoubaar nie, want as die pakkie oop is gebeur dit dat ek die item nooit gebruik nie. Dit maak van my nie altyd ‘n goeie vriendin nie. Nee, ek is grensloos lojaal, maar ek kan nie die hele dag net sit en kuier of regtig op- die stoep sit en niksdoen nie. Dit is dan die rede waarom my rekenaar oorbenut word en my blogvriende so gewild is by my.

Dankie vir die inloer Ek hoop jy kry iets vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

28167127_2029634097066081_8691556803569650259_n

12744241_10208205856244804_9102750775241789039_n

28166658_10157216906682619_3086682791111451389_n

28166833_1492383894223706_1385823748055462989_n

28467788_981450882012614_8625084912152167986_n

27337238_1036658146472013_1252468573149718630_n

28276886_2033442140018610_2101631968256271066_n

27336876_1041981529273008_9187045220373008121_n

28378480_1060061984131629_7419128383492931313_n

Advertisements

69 responses

  1. Ek laaik daai klip-kop tjerry wat daar op die strand rondlê… ek gaan eendag probeer om haar sussie te bou!!!! 😉

  2. het werk aan dit blok woningen is zo half april klaar

  3. Yikes! Hard to chose a favourite Tina! I want to buy those “bum seats” from Chainsaw Creations. I love the Reclining Rocks on the Beach – well done! – that person really got “stoned” …. and where could I purchase the “Orgasmic Blueberries”?

  4. Ooòo ek lief daardie tekening op die vloer en die klipvrou op die strand!!!
    Die eerste foto het my sowaar laat kopkrap.
    Die voëlnes kan doen met so ‘n bos blomme om hom bietjie op te kikker.

  5. wens ook jou een fijne week Tina

  6. nice bookshelf steps; the rock art is very creative.

  7. Thanks for the smiles, Tina. Those ‘bum’ seats are hilarious. 😀

  8. Dit lyk na n heel billike prys vir die “blueberries! 😀

  9. Die brug in my gang asb

  10. O, almal is oulik. Die boude, die teepot en die blomme!

  11. Interessante boudjies. Die aarbeiprieël lyk lekker. Interessant bloubessies. Oulike trap-idee!

  12. Een schoonzoon van mij fabriceert (thuis, voor verkoop aan klanten in de omgeving) jam van boysenberries. Ook erg smakelijk, en minstens nét zo orgiastic als jouw blueberries. Zij moeten haast wel familie zijn van elkaar…
    .-

  13. Ek benodig dringend daai botteltjie blueberries en ‘n vakansie op daai mooi strand. Wat is ‘n katoeter? Is dit ‘n gadget? ‘n Thingymagicy?

  14. A, jy het my strand standbeeld ontdek. Lewensgetrou. Hehe.

  15. Weer veel plezante dingen.maar zo’n goten met aardbeien die op water groeien spreekt me wel aan

  16. Die teepot is ń pragtige idee! En die blomme, ai, ek sal dit graag môre in my winkel wil sit. Aan my van my.

  17. Die trap-boekrak! Dis so slim.

  18. Leuke boekentrap

    Daar ga ik eens over nadenken.

    Vrolijke groet,

  19. …Oeee daai blueberries!

  20. ik mag ook graag weten hoe iets werkt en stilzitten kan ik ook niet echt 🙂
    voor de zondag zit er niks voor mij bij

%d bloggers like this: