RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier op die Landgoed dans ons ‘n vreugdedansie oor die wonderlike reën (Net jammer die pannekoek is so min) Eish, ons is almal lui vir pannekoek – selfs ek het my deel vir volk en vaderland gedoen toe ek die pannekoestalletjie gekry het met een Inter-skole atletiek.  Daai emmers deeg is niemand se maat nie.  Elke kermis, basaar of skolebyeenkoms het altyd ‘n pannekoekstalletjie  en dis altyd by almal gewild. Oooo ja, dis soos die spookhuis en tombola wat baie gewild is.  Die spookhuis maak lekker geld en is met goeie beplanning min werk maar die tombola is ‘n helse werk, maar maak ook lekker geld.

Baie dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

Funny-Pig-04

2

Funny-Pig-16

3

Funny-Pig-01-570x432

4

Funny-Pig-34

5

Funny-Pig-21

6

Wilbur

 

64 responses

  1. Ek smaak daai rysies varkie. Mind you, nou voel ek skuldig… ons het vannand varkrib gevreet! 😉

  2. En ek dog EK het die varksige posts gedoen! 🙂

  3. Ek is ook maar lui met die pannekoek bakkery, my eerstes is altyd ‘n flop.
    Ek mis die bazaars se pannekoek en koek-susters 😉

  4. Dat varken met een doorschuinend voilletje vind ik heel schattig en de kleuter die varken kust echt gevaarlijk

  5. Is hierdie varke Halaal?

  6. Sies jou vark…. hier maak jy my nou so lus vir pannekoek. Ek ook nie lus om te staan en bak nie. Vergewe maar die varkgedeelte 😊

  7. Selfs varke kan oulik wees ne – hoe kleiner, hoe mooier!

  8. What can I say but “OINK! OINK! #5 is the Best! Maybe that’s how my wife feels when she kisses me!!

  9. ja we hebben wel zonnig weer , maar het vriest flink , is niet erg maar er is een flinke oosten wind bij en die maakt het niet fijn bbbrrrr gaat tot -15 C

  10. Hehehe mag ons varkerig raak hier?!

  11. Professionele fotoreportage van een varkenstal!
    Nr 4 zal ik laten zien aan een kleindochter die over twee weken een bruidssluier gaat dragen.
    .-

  12. vreugde dans vanwege regen , horen wij hier zelden 🙂
    lekker hoor pannenkoeken mmmmm

    1. klaar voor de aanval

    2. en terug , gewonnen

    3. een mooie bruid als prijs

    4. ff tandjes poetsen en dan weer wroeten in de modder

    5. wie kust wie

    6. smile

    het is weekend
    geniet er van

  13. Pannekoek bak. Jaaa.
    Byskrifte is moeilik, maar nommer tweeee.

  14. Hei, Tina, ek sien jy het al jou varkies mooi op hok – kostelik!
    1. Spoedvark
    2. Liefievarkie
    3. Bruidjievarkie
    4. Advertensievark
    5. Soen-hom-vark!
    6. Modderbekvark

  15. Wat ñ oulike spul varkies het jy nou hier bymekaar gemaak, Tina. Ek weet sommer ons klein mannetjie sal ook die varkie-soending doen! Ugh!

  16. Spek! Hollandse spek pannekoeken met stroop! Ja!

  17. Hulle wat nie van varke hou nie, en nie bacon eet nie, weet nie wat hulle mis nie

  18. For varksakes dis nou n klomp fancy varkies hierdie!
    Ooh ek lus ook pannekoek, asb met verskillende vuslsels, soet en sout!
    Hoop julle het n heerlike naweek en iemand wat gewillig is om pannekoek te bak.

%d bloggers like this: