RSS Feed

Sondag Kopies

Ek kan my soms so skaam vir al die weelde waarin ek/ons leef. Verlede Woensdag neem ek ‘n gehoorgestremde huiswerker na die gehoorinstituut. Sy het ‘n stokou gehoorstuk wat hoorbaar fluit as sy wil praat. Toe sy in die kar klim krimp my hart ineen oor ek nie met haar kan praat as ek nie vir haar kyk nie en ek is te skaam om die radio aan te sit. Ek is so skaam dat ek/ons so arrogant onverskillig is oor my/ons gehoor, gesig en alles wat ons/ek van selfsprekend aanvaar. Ek kry so skaam dat ek in al my behoeftes kan voorsien en dan soms kerm en kla oor klein goedjies.  Sug…

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou, maar dat jy boweal sal glimlag.

14445980_676839719136327_3887713661487536245_n

6af93f1819595c23cded518a1cd89bad

IMG_4043-850x637

21150460_1517478151649934_6874468875345151105_n

26056041_1803794083029031_2829853688986654937_n

27973748_1003972933093438_7090923494127340525_n

50 responses

  1. ‘n Mens wil jou oë toedruk vir al die nood. Die mense wat so in die asblikke rondgrawe laat my al meer dink aan Lazarus die bedelaar voor die rykman se huis. Dink nie jy moet skuldig voel oor jou “weelde” nie…. dit is seëninge uit God se hand. Wees dankbaar en bless ander omdat jy kan. Nou het ek my preek vir die week in. 😊

  2. Your sweet treat looks tempting.

  3. ja Tina
    en er wordt flink gekapt 😦
    fijne avond groet

  4. Allemaal leuke dingen maar wat een plezante tassen.Die mogen gerust in mijn kast prijken

  5. Some crazy stuff The Last One (Cows) is my favourite as well the coffee mug with the cat sliding down it.

  6. die ou toonnaeltjies is te pragtig…

  7. Die tert is vir my – en die blik huisie. Eenvoudig en mooi toegesluit.

  8. Ik ga voor de koffiemokken.

    Is dat goed?

    Vrolijke maandaggroet,

  9. Daai tert, daai tert …. oh my soul!!!

  10. Die ouer gehoorapparaatjies kry almal daardie kringfluit as hul te veel op (harder) gestel word. Het toe ek nog sonder vergrootglas kon klein sien die mikrofoontjie met ‘n beter een vervang en die luidsprekertjie skoon gemaak

    As jy iemand moes betaal sou jy twee nuwe apparate kon koop

  11. Ek was sooooo lus vir die tert, maar toe sit daai naels my af… Ugh…

  12. wat ik mee neem als ik ga wandelen , water en brood of krentenbollen

  13. Kan ek vandag asb die twee bosse blomme kry.🌷

  14. Ugghh daardie toonnaels en fopspeen is iets verskrikliks! Jy kan al die bekers vir my gee..ek is mal oor interessante bekers.

  15. andersmans handicap hoeft niets te zijn om je voor te schamen
    men moet elkaar akcepteren zo men is
    jij deed goed werk door haar zo mooi te helpen
    grote klasse van je

    ja al die katten spulletjes
    om aan een lief kattenvrouwtje te geven

  16. Die koek dankie! En ek ssal nie skuldig voel teenoor die wat nie het nie!

  17. Dis waar. Wannaar ons, hier in ons klein dorpie, dan iets doen om, die wat so moeilik en min het help, voel ons skuldig omdat dit so min lyk in die groot nood.

  18. Tina, daai lyk soos die container by Toweropstal, en daai vuurwa lyk soos die regte ding vir Christa se jaagtog waarna sy smag.😉

  19. Oeoeoeiee, ek wil AL daai katkoppies hê, dis te oulik!
    Ja, Tinatjie, dis ook net jy wat skuldig en skaam sal voel terwyl jy iemand ‘n guns doen…

  20. Baie waar wat jy sê.
    Vandag verlei jy my met die tert.

%d bloggers like this: