RSS Feed

Vrydag Byskrifte (N18)

Hierdie uitgawe is nog met Valentynsdag vars in die geheue. Miskien verbeel ek my, maar dis asof die dag redelik onopsigtelik verbygegaan het. Dis miskien met al die woelinge in die politiek. Verlede keer toe daar ‘n effense gewaagde prentjie was, het FB dit gesensor en ek is nuuskierig of dit weer sal gebeur. Ons leef darem in vreemde tye. Van die gruwelikste goed word geplaas en niks gebeur, maar wag net dat Tinatjie so effens waag, word dit nie geplaas nie.

Dankie vir die inloer/deelneem Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

2e9b5f34a2a9d7d4cf14565652d569a7

2

f6267e8daf36ea4a779f4c8bc5f60a6a

3

babd40e5af282622e3a83b81f0f1ec84

4

b62c7887c0169cbbca9660dd0c52963a

5

4f7970d5beda7752f2e1794a4915f6ad

6

63e9d4f9ebb9f3dce7da90664947d986

45 responses

  1. Hey! How did you get that shot of my wife and I at the beach (#4)? – I thought we had some privacy!

  2. Ons swem gereeld so…..met beplanning….hou v jou foto’s…!!!

  3. Nommer 6 is my gunsteling.

  4. Nr 1 se blomme het langer as Woolworths se week waarborg gehou.
    Lekker gelag vir die pas getroudes

  5. Ai, daai skinny dippers! Lekker stout!

  6. No.1 Die tie dye hempie en rokkie. As ek dit hier op die strand dra, sal niemand ‘n wenkbrou lig nie. Ons het verlede week ‘n man met ‘n speedo in die die kleure van die landsvlag afgeneem hier op die strand.

  7. Wha ha… HAAAAAAA!!!
    πŸ˜‰ πŸ˜€ πŸ˜› πŸ™‚ πŸ˜‰

  8. Yes! Daardie kaalbas ene is my man en ek oor 40 jaar.

  9. Sien ek kan nog my laaste brander gaan ry….. sal met my kierie die see ingaan.

  10. It really was an extra special Valentine’s Day, Tina. Love the ‘romantic’ pictures here. πŸ™‚ Have a good weekend. xx

  11. Ou mense se liefde is ekstra spesiaal vir my

  12. dus je bent verwend met valentijn , of juist niet
    denk niet dat het fototje van die 2 ouwe hippyes verwijderd wordt πŸ™‚

    1. ouwe flowerpower

    2. geen bommetje hoor

    3. lief

    4. hΓ© dat zijn die 2 uit foto 1
    moet kunnen , toen en nu

    5. jong geleerd oud gedaan

    6. prachtig om te zien

    fijn weekend is wat ik je wens

  13. Dis die oulikste foto’s, Tina.

  14. Ek wil ook nog eendag so sonder enige inhibisies saam met my man op Γ± verlate strand kan skinny-dip. Hoop nou net nie ons wag heeltemal so lank nie…Elke foto is spesiaal, Tina. Spreek van vreugde en omgee vir mekaar.

%d bloggers like this: