RSS Feed

Sondag Kopies

Eish dis naelbytkrieket wat die Proteas darem bietjie aansien in die reeks gee. Baie geluk aan die manne.  Tog kan ek nie help om te wonder of daar nie ‘n bietjie gekook word by die reekse nie. Aan die ander kan kan nie voorsien dat sal reën nie en dit is dan baie moeilik om te voorspel wat sal gebeur. Ek verstaan net nie waarom die spelers wat uitstekend in die toetsreeks gevaar het, nou net sukkel … dit laat my net wonder.

Dankie vir5 die inloer. Ek hoop daar is darem iets vir jou wenslysie anders moet ons maar kyk wat Una van Bali af gebring het. Hoop dat jy darem sal glimlag.

27655257_2007095209321282_8133315890474562445_n

06e412b8cdccfb845e80abdc7def4b1a

20429853_1394593993953072_6066448492605716852_n

f132510e9c7099b1f49edc9a97eb19d8

24296333_1605811956149886_4973014539999044605_n

27751565_2009387529090738_4041960738491670384_n

safe_image

funny-soap-names-whiskey-river-25-59ae57654759e__605

27540066_2011793765516781_7939194573395025063_n

48 responses

  1. ja mooie beestjes hé , gehaakt door de moeder van de jongen , die vecht tegen kanker 🙂

  2. ja die was flink ziek , nu knapt ze gelukkig alweer wat op

  3. Zo’n slangenlint voor mijn haar zie ik wel zitten

  4. Daardie deur is pragtig!!!

  5. I love that door and the bedroom wall … but not the snake in the hair!

  6. Ik sla deze keer over.
    Al zijn het wel weer verleidelijke dingen …..

    Spaarzame groet,

  7. Die koppies en die mooi raak met die mosaiek – is dit nog beskikbaar?

  8. Die boom-deur is pragtig, en die dikbek-pille werk beslis… 😉

    Lekker week, Tina!

  9. Gril my besimpeld vir die slangetjie en die taalfout op die seep-omslag, maar daardie laaste pragtige glaskunswerk het my weer tot bedaring gebring.

  10. niks nodig hier van 🙂
    had een fijn weekend en een vlotte reis zowel heen als terug
    fijne avond groet

  11. Hou van die boomdeur en die slang in hare kan selfverdedigingsmeganisme wees

  12. Ek wil die pienk stoel hê (sodat mense kan dink ek is eksentriek!), maar ek soek nie die kaggelkakkies daar agter nie.

  13. Daai blommekooi lyk darem al te uitnodigend!

  14. Ek lief daai bed tussen die blomme … maar daai slang in die gras, uhm… hare … neeeeee!!

  15. Die koppies! Oeeee die koppies!

%d bloggers like this: