RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ai-ja-ja-ja die pad na Rome is geplavei met goeie voornemens. Ek was vas van plan om aan Hester se Lê-jou-eiertjie uitdaging deel te neem maar verneem nou daar is ‘n boek in die pyplyn  en dan sal ek sekerlik opgesluit word vir die volgehoue plagiaat elke Vrydag en Sondag. Ek wou met hierdie week se byskrifte die slange in die Towerhuis wys en dan hoor of iemand hulle nie wil aanneem nie – anders sal ek hulle hier op die landgoed moet akkommodeer. Jy het nog tyd, want hulle verwydering vind eers in taak 5 plaas?

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n wonderlike naweek

1

87c91fcd9a72dabb0e902c4c5d898fe4

2

0ee030b781b49a2d3bd35d2832eb04a4

3

1514614861_maxresdefault

4

8b470cc71004d3ab4bf37a25969d4207

5

7d20a6e5bfc30767a40047ebd1c41d79

6

44257

 

40 responses

  1. Die laaste spent het effense rilling deur my laat haan. Spinnekoppe hoe groter hoe beter is maklik om te vang. Dink nie ek kan dieselfde van slange sê nie

  2. However glammed up these snakes are, I am and will ever be afraid of snakes.😵😝

  3. ‘n Slang is ‘n slang is ‘n slang.

  4. Oe jinne! Maak nie saak hoe oulik hul lyk op hierdie foto’s nie, ek hou verby. Gril tot in my kleintoon.

  5. Prachtig maar zie liever slangen ver van me weg blijven

  6. O nee! Hou nie van slange nie!!

  7. Yikes!! Me no like snakes!!

  8. Slang 1 lyk asof Una dit van Bali af gebring het, maar ek vermoed slang 3 het die Krugermiljoene gesien.

  9. Hierdie klompie is so ougat – maak vir hulle ‘n nes op jou kaggelrak.

  10. Ik heb niets met slangen.
    Maar deze zijn wel erg mooi ….

    Winterse groet,

  11. Ek wil hulle mos nou nie regtig “like” nie

  12. Werklik Tina. Werklik. So jy dink hierdie was nou nodig na my vakansie van slange…???🙈🙈🤔❤😂

%d bloggers like this: