RSS Feed

Sondag Kopies

Tweede… Regtig… TWEEDE.  Wat is dit nou met ons Blitsbokke? Ek is nie baie kompeterend nie. Om te verloor is nie te erg vir my nie, ek trek maklik my skouers op en beweeg aan.  Toe Betty Kemp na die oggenddiens sê “Ons is bly dat hulle darem tot by die eindstryd gevorder het!” mompel ek “REGTIG” Hulle maak nou ‘n gewoonte om tweede te kom.  Soms is tweede slegter as laaste veral as hulle al die sterk spanne gewen het. Dan is daar ook so onrustigheid in my kop dat die uitslae dalk voor die tyd bepaal word.

Ek hoop daar is iets interessant vir jou wenslysie maar dat jy ten minste sal glimlag.

eb8178d0d6d9ee32e1ceec106e5efa1a

26904063_1976812862349517_7017646778203838235_n

27067794_1997843493578475_6027072809953985589_n

27067256_1628067470564297_671149403224029517_n

26993580_10157011971702598_3595618018378619353_n

26734090_1988639291165562_6244336896507383849_n

26904232_1611565405545350_1512869237420246595_n

24862249_1558570107590683_3517965685061833773_n

24775245_1567292819972609_8795903407224009659_n

8e6a79c02a6f77d9ca07ac9ac74fdaf5

39 responses

  1. The yarn bowl!😂😂

  2. I’ll take one frog purse and the three knitting ball holders. Our 36th Anniversary is coming up.
    I’m hoping that my dear wife will appreciate them! (well .. maybe not)

  3. ja we hebben een beetje winter weer , maar geen sneeuw nog hoor 🙂

  4. Tijd voor een leuk badmoment

  5. ja ik ben redelijk fit , gelukkig wel 🙂

  6. Wat is verkeerd met mense, daai lelike grys mus wat jou hele gesig toemaak en soos ‘n seekat lyk?? Rerig?

  7. Die gehekelde mus met die baarde lyk my na ‘n uitstekende weergawe van ‘n grillerige spookseerower uit Pirates of the Caribbean, maar ek sal dit nou nie self dra nie…

  8. Ek wil ook asb die sokkies he, groot asb! Kan julle die nie daar op die langoed vervaardig nie?
    Die res trek my nie veel aan nie.
    Mooi week vir jou.

  9. Mense kan darem maar die snaakste goed brei…

  10. Die horlosie of is dit ‘n ring. Gaan paar van hulle laat mssk met my deel vsn Krugermiljoene

  11. Genade! Wat ‘n verskeidenheid. Sjoe, gril ek vir die koppies met die wol deur die neus! Daardie sjokoladehappies lyk tig te lekker. Die sokkies by die plakkies in’n eerste. En dan kom ou paddatjie aangespring, kwaak, kwaak, kwaak.

  12. Ek verstaan glad nie die plakkiesokkies nie. Dog jy dra plakkies omdat dit koel is? Ag, dan weer…. die wêreld word by die dag vreemder. Sal maar net die koek vat dankie 😊

  13. Tina, hierdie versameling is bietjie vreemd, hoor! Die crunch bars en die sokkies vir my, asb. Ek is ietwat platsak…

  14. Die plakkie-sokkies vir my asseblief 😄 Jou prentjies is pure pret vandag.

  15. ben je tweerde geworden , niet slecht toch , of deden er maar 2 mee , dan was je laatste hihi
    die boomstam stoel is pure KUNSt
    verder niets nodig

%d bloggers like this: