RSS Feed

Vrydag byskrifte

Sug… lyk my ek moet ‘n permanente tiener in diens neem, want ek het nou kort-kort ‘n rekenaar pyn.  Hier gebeur dinge vreeslik stadig. My rekenaar het vanoggend meer as ‘n uur gevat om aan die gang te kom. Ek haat sukkel.  As ek nou nie regtig by jou blog uitkom, is dit regtig nie met opset nie.

Dankie vir die deelneem/inloer. Dis altyd lekker om jou hier te sien. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

3454042e70a2de8a85866f6ff9b72f29

2

342976b689fcc4a958d172d85a038391

3

5368de03528463f04d6b3b0ecca7bf34

4

ec4cf04b7a21695bea47aa8784513c0c

5

d311081394741dd78aa34fc5d792c615

6

e672aefa4b69e911eb6cc4f827a189d0

 

55 responses

  1. Ek dink daardie leeu in nommer 3 voel ook soos jy oor die Blitsbokke wat TWEEDE gekom het.
    Die fotos is almal so mooi!!

  2. Haha – looks like you are having a Computer CATastrophie! Hard to choose but #4 is my favourite … my caption would be … “Oh No! My hard drive just went kaput!!”

  3. komt helemaal goed met al deze verbeteringen 🙂

  4. 1. Dit voel warm en nog lewendig. Sal bietjie toets.
    2. Hi daar, jou lieflike ding!
    3. Nee wat, dis nou te erg.
    4. Kinderliefde
    5. Laat ek nou eers warm word voordat ek my ontbyt eet.
    6. Julle beter luister!

  5. Dit voel of jy hierdie blog spesiaal vir my bymekaar gesit het, Tina – dankie!

  6. Dis die mooiste foto’s,Tina. Die laaste een laat my aan myself dink, toe my kinders nog klein was…ek was ‘n baie kwaai ma!

  7. Dit zijn hemels mooie foto’s

  8. My tiener dogter het agter my gestaan toe ek hierdie oogemaak het. Ek haal aan “ag cute, ag cute , ag cute”
    Terloops hoe lank wil jy haar leen…
    En daar klap sy my en merk op “ouerskap 101

  9. Menz verstaan soooo no 3…

  10. Op deze vrijdag, zou ik mij op die plaats daar vooraan niet comfortabel voelen, maar toen ons safaripark nog groot was, gedroeg mijn levensgezellin in bed zich wel eens als een keeuwin! Mijn computer is (nog) in betrouwbare staat, maar hij kan niet terugrekenen hoe lang geleden dat was…:-)

  11. Wat van die leeu loop terwyl jy wag dat jou rekenaar aangaan…..😎

  12. dus problemen met de pc ? lees ik dat goed
    suc6

    1. ossensttaart soep

    2. ochtend gymnastiek

    3. ik wil het niet zien

    4. je mag je baard wel een scheren

    5. levende knuffel

    6. auw zegt die , want zie ik geen wond daar

    fijn weekend groet

  13. No.5. Dit gee ‘n ander betekenis aan “my kat slaap in my bed”. Die welpies is dierbaar.

  14. 5. Someone should have read the Saint Bernard breed standard before buying their pet!

  15. Mmm. Tina, ek is mal oor leeus, maar in my bed…?🤔🙈Sal nooit, ooit kan slaap nie.

%d bloggers like this: