RSS Feed

Sondag Kopies

Eish… ek verstaan nie mense nie… toe die wiel uitgevind is, was dit tot voordeel van die mensdom en die feit dat die wiel iemand kan doodmaak, het nie veroorsaak dat n=mense wiele vir tentpale gebruik het nie. As jou kop seer is, drink ‘n pil en gaan lê tot jy beter voel. As dit nie beter word, gaan dr. toe drink die pille wat hy/sy voorskryf. Dit help nie as jy kla met die woorde ‘EK DRINK NIE EINTLIK PILLE NIE’. Pille en dr.’s is soos die wiel… dit maak jou lewe makliker en beter. Terwyl ek OP  die onderwerp is – operasies word gedoen om jou lewe beter te maak. Waarom sal jy aanhou kla oor die operasie – kry dit agter die rug. Die % mislukkings is klein in vergelyk met die wonderlike suksesse. Waarom hou jy aan en aan…en aan… en aan… en aan… oor die pyn  en die ongemak – jy het ‘n hele paar kinders die lewe in gebring en hulle het jou lewe BETER gemaak. So sal die operasie jou lewe BETER maak en dit sal hoogs waarskynlik ‘n groot sukses wees!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

26907943_574636419565260_905310703408082127_n

26991958_1478539655583661_277033720264772611_n

23244162_1432997320176766_8380997588590977326_n

 

22554991_1524947794241502_8178457862064695651_n

26992074_573587356336833_2825014288219849558_n

26167227_1968225349873623_8264829985482302048_n

24232630_1463452450464586_8502207636185711673_n

25289707_963471020476963_8709959381056754053_n

26230419_1977771612252330_6381906271386373515_n

 

Advertisements

63 responses

  1. Laat de lekkere aardbeien maar komen.Je zou er zo willen in bijten.

  2. dank je Tina voor de felicitatie 🙂

  3. Het water looptme uit de mond bij het kijken naar de aardbeien

  4. zal de aard van het beestje zijn 🙂

  5. I’m undecided about whether I should get the “Toddler Tamers” or the “Fancy Bra” – But I love the shot of the “Jeans Planters” LOL!!!

  6. nee schaatsen doe ik niet meer

  7. I just had to laugh at those toddler tamers!

  8. Mense gaan vrae hoekom is daar toiletrolle om totler se bene. Die denimplante het my laat glimlag en dit is 2 pragtige rooi rose…

  9. Ek soek daai sokkies. Die bier moet net wyn lees. Sien jy hoe wip my kind hom vir my.

  10. Gril ek vir die tande
    Die denims is mooi mooi
    Daai aarbeie en die wafelmasjientjie sal goed saam werk

  11. Ek sal lekker hier shop, die lampie sal mooi lyk by my twee stoele uit die voorgeslag, ek is gek oor aarbeie, die bra is besonders en ooh ja, asb die BAD.
    Ek dink daai tamers is bietjie wreed…;-)

    • Ek sien daar is iemand wat ‘n bra vir ‘n voëlvoerder gebruik het Dis oulik en so een met ‘n blom op…
      Ek stem oor die tamers maar miskien kan ons dit elektronies beheer en dan net keer dat die kleur homself beseer.

      • Man as jy nou n klein hardegat het dan gaan hy hom nie aan daardie tamers steur nie en net harder werk en meer krag gebruik, hy gaan gym van kleins af en n fris bulletjie wees. Op n ernstige noot ek dink dit kan ontwikkeling beinvloed.

        • Of hy gaan dit afhaal

          Ek stem saam Dis soos ‘n gevangenis. Moet sê vandag se ouers is ook maar lui – aan die ander kant het hulle meer dinge teen hu7lle as wat ons gehad het. My kop is sommer seer as ek sien hoeveel kos skool …

  12. Groot waarheid wat jy mee begin! 😁
    Ek koop die lig, die aarbeie en ‘n stel tande asseblief. Vir oudag!

  13. Nu weet ik wat ik met mijn oude broeken ga doen.

    Vrolijke groet,

  14. Vandaag kies ik voor een bad naast het haardvuur Als er op de voorgrond een dik tapijt ligt, des te beter!

    De vergelijking van het wiel met pillen en operaties is goed bedacht. Waarom zou een mens tegenwoordig bang zijn voor een operatie? Hij (zij? doet geen pijn; integendeel hij neemt jouw pijn voorgoed weg. Oók als je de pech mocht hebben, te behoren bij de minimale minderheid die een ingreep niet overleeft. Want dat verloopt toch ook pijnloos?
    En tegen de buitenwereld kan de chirurg altijd naar waarheid verklaren dat de operatie succesvol is uitgevoerd.
    .-

  15. er zijn helaas vele mensen
    die het wiel telkens weer opnieuw willen uitvinden

    komt de vulling mee bij die BH
    mooi ga ik deze zondag daarvoor hihi

  16. Waar om te begin… Die lamp het my naam op. Die bra sal ek dalk as ń geskenk vir ń jonge aanskaf. Die valstand stalletjie, dalk moet ek solank ń paar uitkies…🤣…Ek sien mos reg? Dit is tande? Die potplant houers sal hier in Kosmos ń hit wees. Die bad met sy eie kaggel, dis ń moet. Ek is glad nie ń wafel eter nie, maar dit is die oulikste gadget! En nou is ek platsak. O ja, Tina, ek is een van daai wat net pille drink kort voor ek doodgaan.🙈

  17. So kry die enigste maagdelike koei in die stal toe haar eerste date en dis nou tyd om daai dêng te doen – so dink sy. Die volgende dag vra die ander koeie nuuskierig uit oor haar date. Sy trek haar gesig en sê: “Man, absolutely boring. Hy was toe mos al die tyd ‘n os en al waaroor hy kan praat is sy operasie”. Niks te kope vandag nie, dankie.

  18. Daardie operasiepraatjies maak my tande stomp…simpatie, Tina!

  19. Ek het so ‘n spesmaas gehad jy en my sus Rika is uit dieselfde materiaal gesny… dit kon net sowel sy gewees het wat hier praat. Ek gaan nou dadelik daardie pil vat Tina!!!

%d bloggers like this: