RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ai, dis darem baie lekker as dit reën. Die gra en plante reageer dadelik en alles tel hulle koppe op. Mens en dier voel sommer beter. Almal is baie dankbaar.

Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

cf9f04b9be317b2f79f35be72431faa7

2

30802f9ecdb2a49924e3d6b9f7e00c1a

3

2934505a503ec4b5e987952b085232cd

4

fda63de387f41a0a596a942128c09922

5

06cb21155615c926a94a0c10fc296a35

6

bbbf8fa6ce123e7cc3837eece2610b72

 

36 responses

  1. I think I’m going to get a pet frog – just to keep me constantly amused!!

  2. Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei aham,
    Toe dog hy hy moet vir hom tande kry ahamm
    Maar waar sal hy tog die tande kry,
    Hy vra die klein paddatjies kom help vir my,
    Die padda wat wou opsit in die vlei.

  3. Het vandag deur die Kaap se grootste dam geloop. Ja regdeur. Daar was nie eers paddas nie. Fotos geneem dalk blog ek nog daaroor

  4. dus een bekend plekje in de ppsjes voor je 🙂

  5. Of mens is mal oor paddas, of jy haat hulle. Ek val in die eerste groep, my vrou in die tweede…

  6. Ek smaak daai eerste outjie se mooi winkeltande!

  7. Bly vir julle reën. Hie puffff ons voort. Die ou volmaan moet nou verby kom sodat die weer bietjie tot rus kan kom.
    1. Wens ek het sulke nuwe byters gehad.
    2. Wag, hou stil. KLeintjie is besig om op te klim.
    3. Ek’s bly hy is nie lewendig nie.
    4. “Watch” net, hoor niks!
    5. Kyk my spiere.
    6. Nou waarheen het daardie hotnotsgotjie verdwyn?

  8. Leuke kikkers,kleine en grote.De voorlaatste vind ik de mooiste.

  9. Gek oor padda geluide…..ek glimlag saam no 1……kwaaaak

  10. Nou kan ek ook vir my vrou sê ek het na ‘n blog vol paddas gekyk.

  11. As padda manel dra …

  12. Op prentjies lyk hulle alte oulik en vriendelik, maar in die werklikheid gril ek vreeslik vir hulle. My oorlede boetie het ñ padda-fobie gehad wat groot sports veroorsaak het.

  13. je mag de regen houden hoor 🙂

    1. nieuwe tandpasta reclame

    2. stapelkikkers

    3. papa kikker

    4. de nieuwste oorbellen rage

    5. froggy power

    6. vriendjes voor heel even

    fijn weekend gewenst

  14. Dit is nou vrek oulike padda’tjie hierdie almal van hulle lyk vriendelik!

%d bloggers like this: