RSS Feed

Glimlag

Sug… soms besef mens oor en oor dat jy te vroeg gebore is. Veral as dit oor tegnologie gaan, sukkel mens darem net te veel. Gewoonlik kan mens ‘n tiener nader trek en hulle los jou probleem blitsig op. Sug… sug…SUG, maar die afgelope tyd wil ek my polse afknaag. Ek het ‘n ekstra SD kaart van 32gb laat insit maar kan niks daarop bêre nie, want ek weet nie hoe nie? Nou is my foon die hele tyd vol en geen tiener kan my wys hoe om my probleem op te los nie… ek vergeet ook telkens om by Vodacom te vra as ek by die winkels kom. Waarom besef die verskaffers nie dat die meeste mense nie telefoonfundies is nie.

Wag … miskien moet jy liewer saam met my glimlag.

26169599_2037319686283527_6906555241219606427_n

25550438_968493373308061_8439502472918158773_n

26908105_1614407968649648_4448850943525167469_n

product-image-429549218_580x@2x

26195508_2047456245269871_2404138280757259248_n

16939503_1571325939561560_1276605137247545628_n

19904914_1755798001127561_501075111433583314_n

20882575_1753724318253341_4947427658638169012_n

 

50 responses

  1. Weer leuk maar ook gevaarlijk

  2. Ek het geweet daar is ‘n rede hoekom ek nie vreeslik gaande is oor wildreservate nie. Nou weet ek hoekom 😯

  3. Oe, daai penssak is grillerig!!

  4. Ek hou van n buitestort, maar mens weet nooit watse goggas (of leeus) daar binne vir jou wag nie.

  5. I always look forward to your amusing posts! That “Beer Belly” is hilarious!
    And I guess I must be “Too Sexy”!

  6. Daar is ‘n bewering dat fietsryers bang is dat na hulle afsterwe hulle fietse gaan verkiop teen die prys wat hulle vir hulle vrouens gese het hulle daarvoor betaal het

  7. Jammer dat de “Configuration Settings” niet duidelijk genoeg zijn. Mijn cellphone vindt dat hijzelf genoeg capaciteit heeft, en hij maakt geen plaats voor additionele memory card. Ik heb dicht bij mij minstens acht adviseurs (ook wel genoemd kleinkinderen), die zulke twijfels kunnen oplossen En ja, voor wie zo’n voorrecht niet geniet, lijkt de beste oplossing een provider. Maar dan niet vergeten te vragen wat jij wil weten! 🙂

    Als je nu op een stuk papier de hierboven gegeven suggestie schrijft: ONTHOU !!!
    en op de voordeur prikt, dan kan ik rustig lachen over de foto’s vandaag.
    Speciaal over de hond die de schildpad bestudeert en de leeuw die uit de douche stapt.
    .-

    .-

  8. Of gaan na die settings op jou foon en kies die SD kaart

  9. Ek lag eerder saam jou as om saam te huil
    Vat die flippen ding na die verskaffer toe, ONTHOU

  10. Tina moet jy dit nie d m v jou rekenaar doen nie m a w jou foon aan jou rekenaar koppel

  11. Gee daai leeu my jou hartkloppings!!! Imagine.

  12. Amper smile ek… 🙂

  13. een hele diepe zucht 🙂
    ik heb ook zojuist een 32GB in m’n nieuwe mobiel gedaan , als extra opslag , daar gaan nu de foto’s gelijk heen als ik ze maak , kan er ook foto’s en zo meer van de pc af op zetten
    en nee ik ben ook geen tiener meer hihi
    zal nog wat verschil maken per merk , ik heb een Huawie P10lite en via instellingen wijst het eigenlijk de weg van zelf
    anders toch maar ff naar de winkel gaan waar het vandaan komt , suc6
    en de glimlach is er hoor 🙂

  14. Dink jy ek kan die katprentjie vir my haarkapper wys of gaan sy aanstoot neem?

  15. Dankie Tina, hierdie was nou my ‘fix’ vir die res van die dag! My arme ma het een jaar in die Chobe wildtuin in Botswana die badkamer/leeu storie oorgekom. Nou verlang ek sommer weer na haar.

  16. Ja nee, die tegnologie kan mens onderkry. Soms moet die memory kaart eers “geformat” word voordat dit kan werk. Ek weet nie hoe om dit te doen nie. 😜 Sterkte en hou aan glimlag!

%d bloggers like this: