RSS Feed

Sondag Kopies

Ek kyk graag Judge Judy (Ja, ok, lag maar en al jou argumente het ek al gehoor) en hoewel die program vir sensasie en TV doeleindes gemaak word,  leer mens  telkens weer ‘n paar lewensvaardighede:.

  1. Moenie geld uitleen nie.

  2. Mans en vrouens moet kinders onderhou.

  3. Moenie geld gebruik om jou kind ‘n les te leer nie.

  4. Werk is  ‘n noodsaaklikheid vir die meeste mense.

  5. Vriendskap is broos … pas dit op en waardeer dit.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

19030602_547508162303788_2449511133600337952_n

26229985_10156990031307598_8581555937519886253_n

17ef2d0aa379b7309802db38d71cae69

10603518_10208536266712277_6355645034177719515_n

26001185_1784911264854865_3572457454555445600_n

26220035_561052934256942_4786208352354613119_n

24131399_1734028736617178_3841404806580263562_n

26112028_1588694881165736_6368022666055043289_n

26112320_1955275327835292_6320290314280563503_n

 

51 responses

  1. Ek wil asb daardie mooi wasbak he! Dit is besonders. En ek neem ook die tent.

  2. ja Afrika heeft zeker zijn bekoring , zo ook in mijn ogen alle landen
    helaas is het niet overal zo fijn nu te zijn

  3. Voor jouw zondag koopjes ben ik weer te laat.
    Maar jouw levenswijsheden neem ik graag mee.

    Maandagavond groet,

  4. Ek hou van die woudagtige sithoekie.
    Ek dink judge Judy is
    ‘n ystervrou.Sy vat nie twak nie!

  5. Nou’s ek honger vir daai droëword rose. Sal die tent ook vat, maar die mooiste vir my is die kwiltkunswerk

  6. Ek speel nie met die duiwel se ballas nie. hy speel met myne! O. Nee. Wag…

  7. Drie stelle van die slim geskenke in die eerste foto, asseblief!

  8. Menz hou dan van Lucifer’s testickets … uhm …testicles … veral die mashmallow eiers ….

    • Ek ook… en terwyl ek nou nie eintlik weet hoe testicals proe nie gaan ek maar aanhou om paaseiers te geniet … mense kry tot die duiwel agter elke bos…. grinnik… dalk verloor hy soms sy testicals?

  9. Die amazing wasbak, die tent, die stoel-bank vir my asb Tina. Asook daai kwilt. Ek het plek in die huis vir elkeen.

  10. Great selection of interesting and amusing images. Good advice gleaned from Judge Judy too!

  11. Zo’n kampeerbed zie ik wel zitten

  12. Love the tile work! The bamboo forest wall cover is so beautiful!! 🙂

  13. Oulike hak vir die pakkies wat n mens moet dra…..ek hoop ons kan in d hande kry!!

  14. Ek hou van daai mosaiek badkamer

  15. Mag ek die sitplek met die uitsig op die laning deps?

  16. Ek wil met daardie paadjie tussen die bome afloop…. maar ek gaan myself teen ‘n muur vasloop. 😕

  17. Dit wat ek niè sal koop nie is Dr Cameroon se boek. Hierdie soort “christelike” skoktaktiek het ek nie in my lewe nodig nie. Kan ek liewer die tentjie kry sodat ek in die tuin kan gaan lê en my sondes oordink? *fluister* ek hou ook van slim vroue.

  18. Sy is nie dom nie…

  19. ik ken dat programma niet , maar je moet kijken wat je graag wilt zien
    en maling hebben aan wat anderen daar van zeggen
    niets nodig vandaag 🙂

    • Met die keuze kan ik meegaan, Tina. “Judge Judy” is niet een vast programma van mij, maar af en toe kom ik op het internet een video tegen en maak een halfuurtje vrij om me te amuseren met de originele manier van rechtspreking van deze sympathieke dame.
      .
      Het is niet gemakkelijk om mensen die je niet kent, iets aan te raden. Op dit blog schrijf ik deze regels dan ook alleen om fietszwerver een poging te suggereren.
      Het zijn meestal (altijd?) korte episodes. En dan nog, mocht de serie tegenvallen, dan ben je er met één click van af. 🙂
      .-

    • Nie eers ‘n biertjie nie?

%d bloggers like this: