RSS Feed

Vrydag Byskrifte (18N) :)

Ek wonder hoe lyk die weer by jou? Ons het nog net 3 druppels reën in Januarie gehad en die son is so hitsig dat alles voor die voet doodbrand. Hulle het nogal ‘n bogemiddelde reënval vir my provinsie voorspel, maar ek sien nie veel daarvan nie. Die weervoorspellings wys ook net volle sonnetjies sonder ‘n wolkie in sig… sug… gelukkig is ek nie ‘n weervoorspeller nie, want dan het ek lankal my werk verloor.

Baie dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

0eb959958fee025e868bbdc05973fd9a

2

3c4078d19466856b06f6a04cf2f52c71

3

3ae2f393e339563bc5cb1aa2984a2963

4

ad2e5ae7cae6bf03d56173ae817bd62c

5

af7e7e9a9e68c0f44b3c04f26e6db428

6

9d122104615140c0fcdb4c59c1dca8a0

 

48 responses

  1. Die naake waarheid is nie altyd mooi nie… maar, dis so snaaks!! Dankie!! 😉

  2. If you are ever in need of rain – visit Vancouver, Canada from November to March – that should quench your thirst. Your chicken collection is bizarre, but funny! The first and last shots are particularly hilarious!

  3. welke foto’s moet k wijzen ?

  4. Lyk my jy was effe hoenderkop toe jy die fotos versamel het!
    Ons het gister 8mm reen gehad, so sif-sif deur die dag, met ‘n belofte van nog vandag. Dis nie reenseisoen nie, so elke bietjie is baie hartlik welkom.
    Lekker naweek Tina!

  5. 1 AaaaJA!
    2 Daai skofis nie eers ‘n 4 nie
    3 Kampioen ontspan na geveg
    4 Meisjies in jacuzi
    5 Aanhangers buite klub
    6 verkeerde wettenskap geplaas

  6. Hei, Tina – vir wie is jy so die hoenders in?
    1. Hoendervastrap
    2. Ateljeeportret
    3. Aaahh…
    4. Hoenderkop
    5. Haai nee, rêrig?
    6. Rieldans

  7. Alle gekheid op een stokje.Om je een kriek te lachen.

  8. 5-8vm heerlike strandweer. 8vm tot 2nm baie warm met sterk wind. 2nm tot 6nm koud en bewolk met sterk wind. 6nm tot 5vm motreën. Ek het nie geweet hoenders swem nie? Ek is nou skoon uit die veld geslaan. Hier by ons versuip hulle (word hulle versuip) in die see.

  9. Hier waar ons bly (anderkant die boereworsgordyn) is dit fokken warm. Nie net bietjie nie, fokken baie. Sorry, maar dit kan nou nie anders gesê word nie. En as dit sou wou waag reën, verdamp dit nog voor dit die grond raak.

  10. hoeners nommer 5 lyk geworried.

  11. Ek is nr 6. Voel so; kaalgepluk. Maar ook net omdat ek warm kry, hoor! Gaan nou huis toe ry en nr 3 beoefen. Met ń glasie yskoue witwyn.

  12. zo’n 30 milimeter regen tot nu toe deze maand
    gister een storm , zo 1 die eens in de 10 jaar komt

    1. een echte uitloop kip

    2. moeders mooiste

    3. samen in bad hoe gezellig is dat

    4. kip ik heb je

    5. wat kijk je nou , heb ik soms wat van je aan

    6. aan tafel

    wens je een heel fijn weekend

    hier komt hagel en natte sneeuw bbbrrr

  13. Moenie die hoender ruk nie…..hehe

  14. Wat maak jou joendertjie hier voor my agterdeur?
    Hoekom is jou hoendertjie se hartjue dan so seer?

  15. Ons dik…ekskuus…duidelike ouens sukkel maar. Daar is tweemaal soveel van ons vir die son om raak te brand.
    Met al die groente op jou blog vandag kry ek skoon lus om ‘n dansie te doen wat ek laasjaar geleer het. ♪ Mphe die hoenor, Mphe die Kentucky fry…♪

  16. ‘n Lekker ou hoenderlewe!
    Ja nee – ek is hot as hell, oeps, ek bedoel DIT is hot as hell…
    Geniet jou naweek.

%d bloggers like this: