RSS Feed

Sondag Kopies

Vryheid is darem ‘n interessante ding. Mense gryp vryheid met beide hande aan, maar as dit by die verantwoordelikheid kop, is hulle diep verontwaardig as hulle uitgevang word. Dis tog te lekker om te skinder en allerhande woeste gevolgtrekkings vir die waarheid vertel, maar as hulle gekonfronteer  word is hulle diep seergemaak. Ek verstaan nie waarom goeie welopgevoede mense nie die regte mense wil vra as hulle nie iets verstaan nie. Sug… ek verstaan dit nie!

Genoeg gekerm…Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en ten minste iets om oor te glimlag.

1a9f0822f86975fc5a713c756014bd27

22730594_1469504456462025_8530790740859464258_n

47EFA9C600000578-5250139-image-a-34_1515499786228

26229944_2050210651661097_8978350079347859312_n

2a709b5d7787b87349a0c703e6c61cb0

26230620_1375028759293473_7564522109968102727_n

25660411_1955869184442573_1465438917888174529_n

22489732_167055340541497_2554057680504070600_n

56 responses

  1. ja een zeer pijnvolle blessure , maar is vele jaren geleden hoor 🙂

  2. By nou behoort jy te weet die potte en blomme sal ek wil hê maar vandag hou ek verby. Met hierdie hitte lyk my potplante maar geel en verlep. Gee maar die geld…. sal gaan shop… lus vir ‘n mooi duur onbekosbare handsak.

  3. Please send me one can of Dehydrated Water and that awesome Hairy Chest Maker (it gets pretty chilly where I live)

  4. Ek koop die stoel en die mooi potte met die kleurvolle blomme, maar ek wil beslis nie die halwe jean he nie.

  5. Dis Januarie ek hoop die pakke geld is op special en los die braai gee die vleis

  6. ja zo komen we over de hele wereld hé , lekker makkelijk 🙂

  7. Knappe dingen maar mij mag je de bloemenschalen stuuren.

  8. Daardie hairy chest en Dehydrated water het my hardop laat lag! 😂

  9. ik ga voor het horloge
    het model zonder die broek ook wel 🙂

  10. Vandag is daar te veel vir my lysie! Die drie potte met blomme sal perfek hier op ons stoep lyk. Die amazing braai ook, asb. Die horlosie is uniek, die stoelkussings ń wenner. Die pakkies note kan maar aangegee word, maar die denim broek…nie vandag nie, dankie.

  11. Hou weg daardie harige bors….ugghhh!

  12. Stuur maar die tweehonderdrand pakkies!

  13. Maar die jean laat my aan outydse kousbande dink, of dalk nuwerwetses?

  14. Iemand verwag baie kuiergaste, daarom die groot braai en die R200e.

  15. Mmm, la’k sien: die blomtuintjie, die kathorlosie (natuurlik) en die poeierwater, want ek wil baie graag sien hoe dit lyk 😉
    Die R200-note? Maar natuurlik – dis Januarie!

  16. Ek kon nou nie help om te lag vir die pschokenisis (sic) hairy chest nie. Ek dink ek moet die debat oor hare ‘n onderwerp maak vir hierdie week se Lê-Jou-Eier uitdaging. Kan ek jou prentjie leen?

  17. Ek hou ook van die model… die broek trek aandag… dis tog wat sekerlik tel. Hoe bedoel jy ”n goeie opvoeding het iemand steeds in die steek gelaat deur die “verkeerde” persoon iets te vra?

  18. Interessante goeters te koop. Die broek sal nie vir my deug nie, maar as die model ingesluit is sal ek deeglik oorweeg.

  19. Hou van jou foto’s.

  20. Ek hou van daardie braai masjien!!!

%d bloggers like this: