RSS Feed

Sondag Kopies

Ek doen nie eintlik mense nie. Nee, ek het niks teen mense nie, maar groepe mense wat saam kuier, is nou nie regtig my idee van pret nie.  As onderwyser is/was jou lewe gevul met mense – vergaderings, oueraande, funksies, kursusse en nog vele meer. Dis mens se werk en jy is verplig om na die byeenkomste te gaan. Ek is regtig nooit eensaam nie, maar om elke keer alleen huis toe te ry was nooit lekker nie. Nadat ek afgetree het, het die plig verval en ek sê vriendelik, maar beslis ‘nee dankie’. Ek voel ek hoef nie ‘n rede te gee nie, of een of ander verskoning uit te dink nie.  Ek is gelukkig en tevrede (ok, nie met die regering nie, maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag)

Dankie vir die inloer. Ek hoop jy kry hier iets vir jou wenslysie, maar dat jy darem sal glimlag.

26168168_10212986425552643_3334634431093177168_n

26056041_1803794083029031_2829853688986654937_n

25995025_1806825749609864_8115688618414386234_n

26238810_2040686149280214_7690329786141824243_n

24312918_1783913811628149_8937586533544514252_n

21105848_729940937200109_1882776222698273859_n

19429635_694703794046123_2249367637309891219_n

 

39 responses

  1. Ooh ek is mal oor die “beeste”
    Hoe ouer ek raak hoe minder doen ek mense

  2. Die poezenstenen bekoren mij het meest.Werkelijk prachtige kunstwerken.

  3. ja scholen vakanties zijn overal anders
    ach hebben wij geen last meer van hihi

  4. Volgens Grim het ek te veel “stuff”, maar omdat hy ‘n petrol-head is en ek ‘n hippie, mag ek asb die vlinder-blomme kar kry?

  5. ♥ die klip en yster beeste!!!!

  6. Those are some weird shoes!
    You are right about teaching being a people job. I am surrounded by people the entire day and, after 8 hours, I am pleased to be at home and be on my own for a while.

  7. Ek kan nie die tamatiesop probleem verstaan nie, want ek “doen” nie wiskunde nie. Ek het nie van my wiskunde onderwyser gehou nie, dus het ek ook nooit geleer somme doen nie.

  8. Die katjie klippe, die sweet karretjie en die beddegoed, asb Tina. Die voëlbakkie ook, asook die koeie. Almal myne. Net myne.🤗🤗🤗

  9. Die klipbeeste is oulik en die coke skoene laat my wonder. Mal oor die kombers, maar dat jy nou so ‘n oulike blog kan besmet met spinnekkopskoene, gaan my verstand te bowe.

  10. Die koeie is nou net te pragtig.
    Die meisie met die voëltjies is meer dan welkom in my tuin.

  11. Ek soek daai 2 koeie in my tuin asb

  12. nee niks van dit nodig hihi
    dus je bent wel graag alleen nu , genieten van de rust
    nu dat is ook fijn

  13. Glo goed mens sou in daardie beroep ‘n oordosis van mense kon kry!
    Mal oor die klip-osse en die klipkietsies is iedereen ‘n klein kunswerkie.

%d bloggers like this: