RSS Feed

Vrydag Byskrifte (18N)

Elke jaar met die matriekuitslae borrel die herinneringe na vore. Ek is elke jaar so bly vir die outjies wat goed gedoen het, maar hart krimp ineen vir die teleurstellings en die feit dat van die kinders nie gaan werk kry en wat teleurgestel kan word. Ek het nie meer persoonlike belang by die uitslae nie want hierdie groep het ek nooit voor skoolgehou nie. Ek het altyd met die laaste gr.7 puntestaat  elke kind in die koerant opgesoek.  Nou kan ek net sê:  ‘Baie geluk en welkom tot die lewe!’  Onthou net daar is ‘n heel ander lewe na skool.

Dankie vir die inloer/ deelneem.  Hoop jy het ‘n lekker eerste naweek van die jaar.

1

d02831350f4575f835f73afc5c41dba4

2

64a9f8ebd111e0543a0aefee5ba8459e

3

4e96a4f7590c878a8ae1072d20087415

4

217a08a1a22949c664cf9bdb16e4604b

5

81d6f918b9f0b3dcf198885e71a73bd4

6

e796932d9400c497a18a13d8cc4bd8ab

 

72 responses

  1. Haha – some funny photos there! – I think that first one is hilarious although I’m sure it was “posed’ … I love Boy and Frog and of course the contents of the wheelbarrow is interesting … lol!

  2. Hei, Tina! Jy het ons lekker aan die klets gekry met hierdie foto’s!
    1. Sien, Kalfie, so maak mens!
    2. Afdraande gaan dit makli-i-i-i-i-k-k-k-k-k!!!
    3. Willewragtig
    4. Lady Chatterley’s lover
    5. ‘n Koel foto vir ‘n warm dag
    6. Non met ‘n spannetjie beskermengele

  3. Ek sal graag daai kruiwa stoot!! 😂😃🙃😃😂

  4. viel mee meer wat het koste , was eigenlijk verbaasd 🙂

  5. Wonderful collection❣️😍 All the best for 2018❣️

  6. Pragtige foto’s…..jy begin die jaar op n hoë noot….so saam die seuntjie…hehe….hou so aan……

  7. Die girl in die kruiwa is ‘n gedokterde foto…… Daar is nie ‘n manier waarop die ou bly pik swaai terwyl die girl daar in die kruiwa le en tan nie.

  8. Interessante versameling vervoermiddels vandag, Tina…

  9. Interessante groepie foto’tjies hierdie keer. Stouterig, sou ek dink, maar oulik. Dis outjies wat piepie en vroutjies wat skaatsplank ry en ‘n sonbaaiery saammet tuinwerkery. Interessant, sowaar!

  10. Weer een heel leuke collectie vooral die prachtfoto van het kind dat de kikker achterna zit

  11. Ek geniet jou Vrydagbyskrifte!

  12. Wish I were your neighbor, so perhaps you could lend me your wheelbarrow,I would be most content with the contents (nr 4, that’s right!).
    .-

  13. Eintlik sou ek garage so n skaarsplank wou probeer maar val sal net skade aanrig

  14. Nu ben ik eens op tijd om op dezelfde dag te reageren, ontbreekt mij de creativiteit om iets op te schrijven …..

    Daarom alleen mijn allerbeste wensen voor 2018, niet alleen op vrijdag maar voor alle dagen in 2018.

    Goede wensen groet,

  15. Die non foto is klassiek…. miskien nie die regte woord nie maar dis klassiek na my mening. 😀

  16. Ek het hierdie skerp opmerkings van die manne, en veral van Lewies, baie gemis. Jy glip so dan en wan ñ ekstra interessante foto in, Tina. Ek wonder wat als sou uitkom as Hester nou byvoorbeeld die kruiwa an pikslaan-ou as storie opdrag in ons midde gelaat het… Die non is ook my gunsteling vir die dag.

  17. Daai non op die skaatsplank is my heldin vir die dag.

  18. Hoe onstig jy nou my ekwilibrium met die foto van daai ou wat so pikslaan!

  19. Om daai kruiwa te kan stoot sal ek ‘n gat tot in China grawe…

  20. wat zijn matriekuitslae voor uitslagen

    1. als je moet dan moet je

    2. nooit te oud om wat te leren

    3. Pipi lLangkous op de kop

    4. dat zou ze hier nu niet doen

    5. schitterend

    6. hé dochter van mevrouw bij nummer 2 zeker

    fijn weekend gewenst

  21. Kosbare foto’s Tina. Ek sou ook eerder nou so half naak in n kruiwa wou le as om voor n rekenaar tussen mure te sit.
    Mag 2018 vir jou n mooi en geseende jaar wees.

%d bloggers like this: