RSS Feed

Sondag Kopies

Miskien het jy nog ‘n geldjie oor aan die einde van die jaar vir ‘n spesiale kopie.Β  Ek wil graag een en almal bedank vir julle ondersteuning deur die jaar. Ek weet ek is nou nie regtig ‘n skrywer nie, maar jy maak die soek na foto’s en kopies ‘n plesier en jy kikker dus elke week my lewe op. Baie dankie dat ek jou kan ken… jy maak my lewe spesiaal.

Ek hoop jy het ‘n opwindende 2018 met sakke vol geld om die Sondag Kopies te ondersteun.

2c3ac28928a65098af2d11da904e2507

21034704_1639031386171969_5440582216124230044_n

21766754_922441437909089_7745388739176887597_n

23659367_948616645291568_8583679538777309755_n

26000897_1957294994299992_2617976921840254060_n

21742850_10156670298788266_2027011731525314271_n

22519316_1160722884071277_2428435818340648206_n

fe3ee1d78c4106f2b43bc5e8422eb9c2

 

41 responses

  1. Piesang, piesang paw-paw!!
    Ek wonder hoekom ek nou weer will simpel goeters kwyt raak!
    Ek hoop 2018 bring vir jou hope genot!
    Dankie dat jy on laat lag! Dankie dat jy ons laat welkom voel en herhinder on te glimlag!
    πŸ˜‚πŸ˜ƒπŸ™ƒπŸ˜ƒπŸ˜‚

  2. Heel leuke dingen maar ik val voor het bootje vol bloemen

  3. Op Zaterdag mag ik hier natuurlijk iet meer kopen?

    Maar de bananen zien er wel erg aanlokkelijk uit.

    Wel kom ik iets later toch nog mijn goede Nieuw Jaar wensen en groeten overbrengen.

    Vrolijke groet,

  4. moeilijk te zeggen , er zijn nog wel eens sneeuwvlokjes in april geweest
    http://www.weerservice.nl/records_laatstesneeuwenvorstdag.htm

  5. Jitte, hier is nou vir jou oulike idees. Lief daardie bootjie met blomme…. maar ek het nie ‘n dam nie 😐
    Ek sal die tros piesangs vat dankie!!! Na kersfees is dit tyd vir vrugte πŸ˜•
    Sommer so terloops… ‘n vriend van ons se sooibrand probleem is met piesangs opgelos. So vyf piesangs ‘n dag… en siedaar!!

  6. dus je was in Nieuw Zeeland , mooie rondtoer gemaakt ?

  7. Ek koopdie oranje karretjie!

  8. Handerpants! Nou het ek alles gesien πŸ˜„Allers wat lieflik is vir die nuwe jaar.

  9. Zakken vol gouden tientjes heb ik niet, maar gelukkig ben ik ook niet platzak. Genoeg om van te leven en om incidenteel mensen te helpen om de touwtjes aan elkaar te knopen – dat is al een rijkdom op zichzelf.
    Ga in 2018 door met jouw Zoektochten naar een Glimlach, dat is het mooiste dat ik jou toewens
    .-
    !

  10. Thank you so much, Rondo for sharing the laughter throughout the year. πŸ™‚
    Happy New Year to you!!

  11. ik kocht nog wat vis en een binnen en buitenband voor m’n fiets , zo de centen zijn op πŸ™‚
    fijne jaarwisseling en een gezond 2018

  12. As student het vuurklip so ‘n Goggomobil begeer maar nooit besit nie. Die motortjie (‘n BMW!) se deur was voor en as dir oopmaak, het die stuurwiel saam geswaai.

  13. Dankie Tina. Dieselfde vir jou.

  14. Uilesokkies, asseblief – en die fotoraamdeur en die boot vol blomme. Maar onthou – ek is platsak…
    Hoe definieer jy “skrywer”? Ek geniet dan altyd jou tjommeltjies so baie?
    Voorspoedige nuwejaar, liewe Tina!

    • Hehehehe ons ken almal die platsak ding!
      Ek het op ‘n stadium handboeke geskryf en waag toe om ‘n storietjie vir ‘n begripstoets of iets te skryf en die is sonder ‘n oogknip met iets anders vervang … so ek het tasbare bewyse dat ek nie kan skryf nie… net tjommel. Jy hoef my nie jammer te kry want ek het tenminste ‘n mooi glimlag! πŸ™‚

%d bloggers like this: