RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier staan ons aan die einde van die jaar. Dis asof 2017 verby gesnel het teen ‘n ongelooflike spoed. Hier op die Landgoed is dit heerlik stil … nee ek jok hulle het nog elke week die gras gesny, maar die bouers is weg en daar is die salige stilte.

Dankie vir die inloer/deelneem. Dis altyd lekker om jou te sien. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

ce953f5e3d53332c45fd60c52499ab08

2

17795958_1628601447168077_6556308679080053229_n

3

23559737_1763397477013116_574689200452246794_n

4

645038684b20ae5f3e27b51374374bf6

5

22089962_924788547674378_5649739402168295230_n

6

c6a81749e627491360ca412d74a4b49a

 

26 responses

  1. Great selection of photos! My favourites are #1 and #5 … But also I’m wondering if you know what has happened to Una? She has not posted anything on her “Bali Drome” blog for quite a while.

  2. Daai swaai met die tannies lyk jolig!

  3. Ek kry ook hoogtevrees van daai bok wat se pootjie so gemaklik oor ‘n krans hang.

  4. Ons het ons share van babysit van 5 tot 25 Des gehad… maar hulle bly ongelooflik

  5. Grassnyers wat onophoudelik sny is genoeg om mens mal te maak….gelukkig hoor ek net branders….
    Mooi naweek…

  6. OK… nou kom ek kuier! Dis altyd lekker om hier ‘n groot draai te gooi! Hoekom> Want… jy maak my LAG!
    Net so by the way… pasop vir die klomp wat jou sal wil toesluit omdat jy kaal boutjies wys!!
    Wha ha HAA!!!!
    LEKKER NUWE JAAR… hou asebief aan on ons almal te vermaak! šŸ˜‰

  7. Hei, Tina – geniet die verposing!
    1. Presenting that amazing trapeze act: The Flying Peasants!
    2. “…en nalatig klou teen klip gepas…”
    3. Klein Mevroutjie
    4. Tuitbekkie-lieffeling
    5. Dis nou die beste voetjie voorsit
    6. Moeggg…

  8. No 5. Ek en ma geniet ons daaglikse oefening.

  9. heerlijke rust daar dus

    1. zo blijf je jong

    2. lekker in het zonnetje

    3. jong geleerd oud gedaan

    4. mooi koppie

    5. die moet nog een eind groeien

    6 op stap

    fijn weekend gewenst

  10. Daardie bokke gee my hoogtevrees šŸ˜•
    Die knopiebekkie sal ‘n mens opsoen.
    Die Victoriaanse dogtertjie te pragtig…. lief die stootwaentjie!!
    Mooi naweek vir jou!!

  11. Daar is iets aan die Victoriaanse dogtertjie wat my bang maak-so asof sy ‘n Stepen King inspirasie is! Lekker naweek vir jou ook–geniet die stilte!

%d bloggers like this: