RSS Feed

Glimlag

19274743_10154667322411918_5924163042341511766_n

Hierdie tyd van die jaar so na Kersfees kan mens soms bietjie uitrafel. Jy weet jy het te veel geëet en te veel van ‘n goeie ding is ook nie goed nie. Dis dalk tyd op bietjie te glimlag? Ek hoop die laat jou bietjie beter voel:

10350608_498844976924016_6087216426471876796_n

Ek soek ‘n boetie vir Kersfees

Seuntjie aan ma: “Ek wil graag ‘n boetie hê vir Kersfees!”

Ma: “Daar is te min tyd daarvoor my kind.”

Seuntjie: “Maak dan soos Pappa en sit meer manne op die job!”

20526306_950352521771303_2286286824165538251_n

Gatiep sit oppie couch en kyk ‘n video. Skielik skrie hy vir die ou innie video: “Moenie innie kerk gan nie, moenie in gan nie, djy gan spyt wies!!!!”

Sy vrou stap in en vra vir hom:”Wat kyk djy?”

“Ons Trouvideo”, reply hy. 

21270968_10154724584702111_3639616779496558936_n

23754910_372663869839706_2627078230325783857_n

Jors het etlike jare in graad nege deurgebring. Selfs wiskundige geletterdheid het hom onder gekry sy hele skoolloopbaan.

Die dag toe sy voormalige skoolhoof hom raakloop in Kaapstad het hy nie juis goeie nuus verwag nie. Jors was egter uitgevat in die jongste Italiaanse modes.
“Liewe land Jors,” merk die skoolhoof op, “jy het goeie opgang gemaak in die lewe. Hoe het jy dit reggekry.”
“Wel, meneer, ek is ’n senior bestuurder onder die adjunkminister in die Departement van Finansies. Daar’s mos klomp mense weg nou. Ek moes ’n toets skryf vir die pos, nogal somme doen.”
“Sjoe! Soos watter tipe somme?”
“Hulle het gevra wat is ses maal vier. Toe sê ek 23.”
“Jors, die regte antwoord is 24?”

“Ja, meneer, maar my antwoord was die naaste.”

24231933_1936992543008105_5293370128239198643_n

30 responses

  1. Ha ha ha! Dankie vir die lag Dame!

  2. So sooo. soooo stout!
    Hier’s ‘n bietjie genot!

  3. … en die wenner is die naaste antwoord!

  4. ik wandel graag langs het strand en door de duinen 🙂

  5. Altijd heel leuk hier op bezoek te komen

  6. Lekker gelag, en ek is bevrees Jors is reg!

  7. Ek het nog altyd gedink ek hoort nie op Planeet Aarde nie.

  8. Ik probeer, een glimach terug te zenden:

    Manuel, snel! Hoeveel is 2 x 4?
    – 7
    – Hoe kan je dat nou zeggen? 2 x 4 = 8.
    – Ja, wat wil jij eigenlijk? Snelheid of precisie?

    Wanhopige heer des huizes aan zijn schrijftafel, naast zijn computer stapels facturen en een chequebook.
    Lieftallig vrouwtje [ 🙂 naar storieklong!] zegt begripvol:
    – Dat is niet omdat jij te veel cheques uitschrijft, het komt omdat je niet genoeg op de rekening deponeert…


    Dezelfde echtgenote, na een andere discussie over geldtekort:
    – Luister Ted, laten we een afspraak maken: ik vraag jou niet hoe jij het geld verdient, en jij vraagt mij niet hoe ik het uitgeef!

    .-

  9. Dis nou letterlik ‘n bun in die hare! Lekker gesmaail vir al die lawwigheid. Arme Gatiep!

  10. de glimlach is er hoor zelfs van oor tot oor 🙂

%d bloggers like this: