RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hierdie tyd van die jaar is beslis nie maanskyn en rose nie. Mense raak bewus van hulle eensaamheid. Die geskinder neem toe … mense is super krities en jy hoor telkens: “Ëk wil nou nie skinder nie” of “Öns skinder nie” maar dan word elke sappige storie vir die waarheid oorvertel.  Mens besef net weereens die lewe is regtig nie vir sissies nie.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Weet net dit kikker elke naweek my lewe op. Baie dankie vir die jaar se ondersteuning.

1

77c3a9d75b124eb279e11359fc5c7b28

2

1fd2b8506aefd177f11aa1babb8f2316

3

f7a94074df992b31a3f25b5bb283922c

4

848732c8aeff71fca924c0d63dad5088

5

02fa02d30d6aa6d542b7e50812a5cff8

6

2a8be31aad73133ae01de4b55e2f289f

 

 

35 responses

  1. MAL, lekker mal!! 😉

  2. Jy kikker ons jaar op met jou fotos wat ek nie weet waaaaar jy hulle uitkrap nie. Dit is die lekkerste lekker om kinders so te sien speel!!!
    Mag jy ‘n geseënde kersfees hê Tina.

  3. Mal oor die kinderfotos. ❤

  4. Mooi Kersfees vir jou uit n warm droë NZ.
    1. Nie die mooiste bene nie maar die lyfie lyk erger!
    2. Sambreel is nie meer nodig nie.
    3. Lekker nat soen! Liefde gaan beslis blom.
    4. Oe-la-la, Ma se skoon vloer gaan deurloop.
    5.Blomme moet nat bly.
    6. Ons tweetjies onder een kombersie.

  5. nee bewolkt weer , en ook hier veel mensen eenzaam hoor
    en niet alleen deze tijd van het jaar , maar het hele jaar

    1. X benen

    2. de beste vriendjes van hun moeder hohoho

    3. liefde maakt nat

    4. alle 10 nog daar

    5. daar gaat iets fout

    6. wil jij naar buiten , nee , ik ook niet

    hier zijn vele winkels open met kerst
    supermarkten zelfs alle 2

    fijn weekend

  6. Mag dit reën in die Kaap!
    Nou, watter storietjie wil jy my vertel?

  7. Net toe ek klaar getik het, begin ‘n sagte buitjie reën daarbuite val – hoe wonderlik!

  8. Hei, Tina! Dankie vir die heerlike speletjie elke Vrydag. Vandag laat jy my na die reën verlang. Geseënde Kersfees!
    1. Parapluie rouge
    2. Te vlak vir ons bootjie
    3. Kaalvoet in die reën…
    4. Sandtrappers!
    5. Reënruiker
    6. Ook maar goed ons het besluit om vanaand tuis te bly, ne Liefie?

  9. Thank you for sharing! Lovely. 🙂 🙂

  10. Alles heel leuk maar de 2 poezen naast elkaar een uitstekend beeld vvor vrede tijdens de kerstdagen.

  11. Dankie. Dit is sulke lekker om te lewe fotos

  12. Ek wil nou nie skinder nie, maar ek dink al hierdie fotos is in Natal geneem. Ons het ‘n nat krismis voorhande. Dankie vir jou vermaaklike prentjies – ek sien elke week uit daarna.

%d bloggers like this: