RSS Feed

Sondag Kopies

Ek is seker baie van julle het nou nie meer baie geld oor vir kopies nie, tog kan jy maar sommer met die oΓ« koop en dan in gedagte hou vir volgende jaar.

As jy darem ook net glimlag, het ek beslis in my doel geslaag.

24177164_10156972137927619_2276235360960063966_n

15267553_821058271331221_5988728558082825006_n

24174461_1186748341468731_6069245212122839104_n

24232401_1734063736613678_4545391508134797631_n

21106707_1478896832189531_228313833927734348_n

10291158_409969789144869_4661933583131173928_n

22282046_1674156625937723_7336990958023795074_n

24899851_1201015393375359_2399414688179739709_n

geld-ekonomie-suid-afrika

 

46 responses

  1. Zoals altijd hel leuke dingen

  2. ja nieuwe banden , binnen en buiten zijn dingen die ik nodig heb , maar ook nieuwe kabels en wat al niet meer , veiligheid boven alles πŸ™‚

  3. ja Tina
    wij hebben van zee land gemaakt , dus nieuwland
    maar er zijn vele gehuchten en dorpen met die naam , tot zelfs bij jullie in Z Afrika toe

  4. Ek hoop jy sien hierdie kommentaar – ek het ophou kommentaar lewer wat ek vermoed dit gaan spam boks toe so hierdie is ‘n toets.

  5. Menz sal maar die toiletcover vir ‘n serpie dra …. voor hy op die toiletsitplek beland!

  6. Ek wil die bed op die strand hΓͺ β™₯

  7. Vind ze allemaal top maar zo’n schommelwiegje zal veel slechte slapertjes helpen

  8. Daai toilet, EISH! Ek sal maar die week verbyhou.

  9. Die broek en die handskoene kan bly, die res sal ek huis toe bring…dis Ε„ pop nΓ¨, nie Ε„ regte baba nie…? Anders gaan ek die engeltjie net eers teruggee vir haar mense.

  10. Ek dink ek sal paas op daai toilet sitplek! En daai rok/ broek… simpel vroumens wat daai ding dra! πŸ˜‰

  11. Nr 1. ‘n Broek vir die parlement!!

  12. ik ga voor dat strand bed maar wel inclusief lekker warm en zonnig weer hohoho

  13. Daardie toiletding, laat my gril! Erg onhigiΓ«nies.

  14. Ek soek net daardie bed…. die see en sand…. en mooi weer. Dankie 😊

%d bloggers like this: