RSS Feed

Sondag Kopies

In die land van die blindes is eenoog koning – dis die spreekwoord. Sug… maar die stomme Eenoog het dit nie maklik nie, want almal dink hy/sy weet alles. Ek weet van selfone en rekenaars net genoeg dat ek besef dat ek gevaarlik is.Β  Intussen weet ek nie eers hoe ek ‘n getikte teks wat in hoofletters getik is, na kleinletters kan verander. Eish… ek het lus om my polse af te knaag!

Intussen dankie vir jou inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie, maar bowe alles dat jy sal glimlag.

23905356_1873446429364709_8654263941614417432_n

15192638_818745918229123_8885651559741093698_n

24177145_713286658867406_6844431341011763906_n

15267638_822775974492784_2580841969046663378_n

15230808_816857621751286_2556962985083112411_n

24174542_1737622062924512_3447359738698025558_n

24852398_1740413349312050_4686364952143839731_n

24862214_10155848397755279_234781981137240064_n

 

 

37 responses

  1. Die poppe is pragtig β™₯
    Sterkte met die rekenaar πŸ˜‰

  2. ja het was wat winter hier hihi
    ach niet zeuren , gewoon nemen zo het komt

  3. Die man in dir pot het seker nog altud ‘n fantasie gehad day hy deur een of ander stam in sop verander word

  4. Ek hou van my bedsokkies…. so ek sal diΓ© probeer en sien hoe werk dit.

  5. Nu weet ik wat voor Kerstboom ik dit jaar ga maken …..

    Vrolijke decembergroet,

  6. Daai kombuis, oeeeee daai kombuis 🀒 en dan praat ek nie eens van die rande op die lam nie, kan dit rerig waar wees?

  7. Die eienaar van daai Spar kan maar sy lamtjoppies druk daar waar die son nie skyn nie. Gaan maar moeilik gaan, want menz vermoed daar’s reeds ‘n R25 advokadopeer en ‘n R100 se waatlemoen daar ….

  8. Mij spreekt de boekentoren het meeste aan.

  9. Hmm, la’k sien – wil graag die Volksie besit. Die gekussingde kombuis is nie juis mooi nie, maar sal voordelig wees as die huisvrou haar humeur verloor en goed begin rondgooi. My lus vir skaapvleis sal ek maar moet hou!

  10. Thank you for the laugher! πŸ˜€

  11. Die eerste drie poppies is regtig pragtig gedoen! Die volkswagen is Ε„ wenner. Daai kalant wat homself laat kook, hy is werklik braaf en dom tegelyk.

  12. ik ga ook terug naar de flowerpower tijd en samen met de VW πŸ™‚

    tekst van hoofdletters in kleine letters zetten , ff zoeken bij google , zijn meerdere mogelijkheden , ligt ook wat aan het programma

  13. Daai vleis is goedkoop! Jy moet sien wat betaal ons hier 😜

  14. Die Volksie laat my terug dink na die dae van flower powers (1970s).

%d bloggers like this: