RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish, ek weet ek is nou nie die skerpste potlood in die boks nie, maar hierdie Beter Afrikaans kry my die afgelope twee weke onder.  Dit is nou regtig nie goed vir my ego om onder die gemiddeld te wees nie. Dalk moet ek na die makliker vlak toe skuif?

Dankie vir die inloer/deelneem. Elke naweek kikker jy my lewe op met jou kommentaar.

1

6668a02d5898b7aa85e9a32426147ba5

2

e04ea2d805cec36017b46edf3567dd35

3

71b5cff907b99b8318966de94a0ec60f

4

1e46bb04b3a63266bbf91e6f12d4bdc4

5

fe2d5119125eeb1f0ead9ee1e4855eac

6

58341c654950c399458a197c04714c2e

 

Advertisements

39 responses

  1. Ek is bly ek kon die juffrou iets leer…:Beter Afrikaans
    Bly jy geniet dit steeds….mooi naweek

  2. Ek voel ook so oor beter Afrikaans. Maar partykeer word daar darem wragtag stupid vrae gestel wat nie jou kennis van Afrikaans toets nie. Ek het die professor betrap waar hy op Litnet present en persent verwar. Prof weet ook nie alles nie!

    My bydrae oor byskrifte is gebaseer op Etenstyd.

    1 Kom! Etenstyd!

    2 Ag fok! Ek is ‘n bottelbaba!

    3 Ah! Tittie time!

    4 Tittie time! Rerig?

    5 Tittie time? Wat’s dit? Ek was ‘n bottelbaba.

    6 Whe! Breast is best!

    Prettige weekend Tina!

  3. Nou het ek so lekker vir daardie grootoog baba gelag. “Kan jy glo, tannie Tina sê sy is rêgtig nie die skerpste potlood in die boksie nie.”

  4. Kan ek nommer 3 aanneem asb. Ek het daardie soort vrede en gelukkigheid in my lewe nodig.

  5. Nr 1 en 3, ek sal hulle tweetjies net wil opdruk!

  6. Als er een debat met deze clubleden wordt georganiseerd, zal ik graag meedoen; ik weet zeker dat we slimme vragen en antwoorden zullen horen. Van alle zes jongelieden, maar vooral van # 4.
    Een mooi weekend!
    .-

  7. je kent beter Afrikaans dan ik

    1. wat een lachebekkie

    2. en een zuurpruim

    3. de schone slaapster

    4. de lolbroek

    5. toekomstige strenge juf

    6. de liefste van de klas

    wat ik doe als het weer te slecht is om er uit te gaan
    toen ik werkte ging ik er gewoon uit
    nu dus niet hihi

    fijn weekend

  8. 1. Rock me, Baby…
    2. Dit was gewees! Nou’s dit weg!
    3. Sweet dreams. Tiekkel my magie.
    4. Poo, wie het die gaatjie gebruik?
    5. Nou vertel jy my eers.
    6. Kiss, kiss…
    Gaan bietjie my Afrikaans ook toets! Sal seker nie maklik n kwart haal nie.

  9. Hei, Tina – hierdie klompie kan g’n mens weerstaan nie!
    1. Spa-baba
    2. Pruil-baba
    3. Droom-baba
    4. Gogga maak vir baba bang!
    5. “En wee-jy wat seg sy toe vir my!”
    6. Mmwhaaaah!

  10. Verwys jy na die webruimte https://www.beterafrikaans.co.za ? En wat laat jou dink jy is ondergemiddeld? Waarvan praat jy. Ek ken dit glad nie, het “Beter Afrikaans: gaan Google n.a.v. jou opmerking.

    Nr. 3 is baie na aan die Hemel

    • Ja dis baie oulik. Jy antwoord 5dae van die week elke dag 4 vrae en dank kry jy punte Daar volg ‘n verduideliking en jy kan na die grafiek kyk waar uitslae vergelyk word. Ek is in die middelgroep en daar is ongeveel 1300 mense wat deelneem. Ek voel dit hou bietjie my oumens brein aan die gang.

  11. Nr.6 Gaan blaas borrels man, ek is fantabeloos.

  12. Nr 2. Dit is wat hy van Donald Trump dink.

%d bloggers like this: