RSS Feed

Sondag Kopies

Die tyd van die jaar word daar baie gepraat oor vrede, rus, vakansie en allerhande vreugdevolle goed, maar dit werk tog gewoonlik nie heeltemal so uit nie. Jy stres en bekommer, gee te veel geld uit en van die rus en vrede is daar gewoonlik nie baie sprake nie. Elke jaar besluit jy dit gaan anders wees en tog draai dit anders uit. Daarom is my wense vir jou dat jy sal vasbytΒ  – dit sal ook verby gaan.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat jy darem sal glimlag.

136bd2b4d76190441fd14625a6ba0c98

22310551_10154989837041918_8673504577056761365_n

55813

cool-glass-bedroom-bottom-glass

23755131_1977491705908224_7810460814359538494_n22046880_1666218130114551_8243779945184132188_n23561742_1901596549869837_6049907378106772474_n

18056655_857618817710275_1703170559880342974_n

IMG_4043-850x637

66 responses

  1. Plezante dingen en die tas lijkt me uiterst geschikt omwarme gloeiwijn te drinken

  2. ja vries weer is goed , zeker als het ook droog is πŸ™‚

  3. Daardie pak klere is iets ysliks…hahaaa! Die toiletversierings vat my vΓͺr terug, toe almal gehekel en brei het, vir die troonπŸ˜‚πŸ˜‚

  4. Daai boonste een… ai!
    En… Kersvees sal nooit weer die selfde wees nie – SIES!! πŸ˜‰

  5. My kunsseun sal definitief die koppie vat (niks eetgery in sy huis lyk normaal nie)
    Ek sal die bed neem…. weet net nie of ek veel sal slaap nie.
    Die muur, bromponie, en rankrose kan net so in my tuin geplaas word, dankie!!!

  6. Dink net hoe mooi sou dit gelyk het 2 stoeltjies en ‘n tafeltjie in my kamma kruie tuin… onder my ou Gansbaai vyeboom…

  7. Daai pak klere!!! Ai ek weet nie..

  8. Net nie die uile nie. Die koffiebeker vir ‘n oddity – maar kan nie dink hy gaal lank hou nie.

  9. Daar is ‘n tannie hier op die Bluff what sulke uil goeters maak vir die toilet en dit verkoop. Die wat ek gesien het was pers en groen. Wraggies nie meer Brooklax nodig as daar so iets in my my badkamer is!

  10. Daai houstoel!Nee wat, sal maar liefs die container man cave vat!

  11. ik dacht ff aan dat houten stoeltje , maar zag toen dat het niet zou passen hihi

  12. Ek soek die pansy tuinstoele vir my “kruietuin” wat weier om een te wees. Miskien sal dit die tuin inspireer om te wees waarvoor ek wens.

  13. Daai houtstoel is bedoel vir ‘n ou met ‘n groot ego. Ek sal die pienk poegie neem.

  14. So, lekker sit ek en giggel vir al die prentjies. Wat kan ek sΓͺ? Ek hou van die pienk poegie by die pienk rose.
    Ag, maar so β€˜n ou krismispakkie sal die ding doen.

  15. Giegiegie – my skoonseun in die VSA het vir hom so ‘n krismispak aangeskaf (darem meer groen as rooi) en toe raak hy siek en beland in die hospitaal op die aand wat hy die pak sou gedra het. Ek hoop hy kry vanjaar ‘n kans om dit te dra! Self sou ek graag die mooi blomtuinstoele wou aanskaf.

  16. πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚sit, sit so. Jy het jy dag opgevrolik.🌹

%d bloggers like this: