RSS Feed

Sondag Kopies – nie vir sensitiewe lesers.

Ek is seker jy het nie baie lus om te koop na Vrydag se gedoente in die winkels nie. Ongelukkig is die goed waarin ek gewoonlik belangstel die waarvan die pryse selde verminder word. ‘n Mens se huis is in elk geval gevul met wit olifante wat jy nie regtig nodig het of ooit sal gebruik nie.

Dankie vir jou inloer. Dis so lekker as jy iets oulik vind maar boweal as daar iets is wat jou laat glimlag.

21462424_1971279926218919_6642342022459543564_n

“n Paar skunnige kopies vir hom en haar.

c4a209c169e512fb5b6b1a46a9aeac1f

20841755_1947882098558702_7256523944695706062_n

22730594_1469504456462025_8530790740859464258_n

 

464615957

c18f9388ec0346712f772d5af3133a2e1464075238

Advertisements

36 responses

  1. Die schoenen met lichtjes zouden welkom zijn bij het kamperen

  2. Ag hoe verlang ek terug na die lekker speel met “paper dolls,” soos ons hulle genoem het. Net partykeer dink ek dit is jammer dat ons moes grootword.

  3. hier is het nat koud en winderig weer bbbrrrr

  4. Moet se ek sal nogal lekker hier kon shop!
    Die visvang/boeklees stoel, die mooi kussing en die pantoffels… en selfs die Willy Wash soap – een Kersfees het al my boeties hierdie sepie as geskenk gekry, dit was nogal snaaks.
    Mooi week vir jou.

  5. En daar is Ineke se Trompie ook!

  6. ik ga voor de koekjes 🙂
    ik liep 3 wijken reclame weg vandaag
    fijne avond groet

  7. Hier staan en verlei jy my alweer! Die bont kussings, dis mooier as mooi. Die boekrakke…met al daai boeke! Ag, ek onthou nog die papierpoppe, Tina.

  8. Die slippers met d liggies is ideaal vir almal in did Care Centre….ek sal dit vir almal wil hê….

  9. Eeek!! Those mix and match suits and the psychedelic chair cushions! 😯 Happy Sunday, Tina. xx

  10. Menz het juis ‘n boob job nodig….

  11. Mix & match, né! Ek sien daar is so hier en daar regtig ‘n stukkie nonsens gekoop. Spaar jou geldjies, suster! 😁

  12. Jammer, my geld kan van nou af net junk koop. Ek sal maar die papierpoppie uitknip en daarmee speel.

%d bloggers like this: