RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek moet ruiterlik erken ek hou van koop. Al die jare van sente omdraai en vinnige inkope omdat daar nooit tyd is om behoorlik te soek, is hierdie aftreetyd lekker, want hoewel die skip wel nog nie ingekom het nie is daar nou tyd om te kyk en te vergelyk.  Tog moet ek sê die massas van hierdie uitvekopingdag hou die meeste afgetredenis en my by die huis.

Dankie vir die inloer/deelneem. Dis altyd lekker as jy hier draai en jy kikker my naweek op! Geniet dit.

1

b38dca05d2d0f4e0719dda32caade9ad

2

b477ceb000bd6551fd716403d643f943

3

23659166_372143256558434_385433177362637355_n

4

59cc64d463239b633228e75759663c56

5

bfd800da7e048228ca351a6b7d548884

6

16fcc41380c6f830d322484e32792916

 

Advertisements

45 responses

  1. Menz se hart trek op ‘n knop oor ‘n paar van die foto’s.

  2. Vandag kan ek glad nie kies nie!

  3. 1. Dancing Queen
    2.Crash about to happen
    5. I’m in love again
    6. My boyfriend’s back

  4. Ze zijn allemaal even mooi en ontroerend.

    Vrolijke weekendgroet,

  5. ik heb ook een hekel aan winkelen

    1. oefening baart kunst

    2. samen in bad hoe gezellig is dat

    3. O heerlijk , mag ik mee doen

    4. ik zeg toch ssssstttttt

    5. wat moet ik toch veel leren

    6. boys wil be boys

    wens je een goed weekend

  6. 1. Kyk Ma, ek hou die muur op sodat hy nie omval nie.
    2. Kom outjies laat ek sien wie hou nie van water nie
    3. Jippie, Ma gaan hiervan hou.
    4. Shhhhhht- LAASTE KANS!
    5. Dierbaarheid, wat vertel jy my nou alles? Ek glo dit nie.
    6. Ek is sooooo lief vir jou. Hoekam kyk jy na ander outjies?

  7. Wat een fantastische post met al die guitige kindersnuitjes.

  8. ❤ ek doen as ‘n reël nie inkopies nie, nog minder die mal black Friday ding, maar ek lief altyd jou inkopies hierin blogland…

  9. Hei, Tina, elke week geniet ek die foto’s wat jy vir ons versamel en dan kom ek nie sover om saam te speel nie. Vanaand het hierdie kindertjies my egter so begeester met hulle toekomsdrome…
    1. Ballerina (daardie lyfie moet net langer word sodat sy die barre mooi kan vashou)
    2. Siviele ingenieur (dalk red sy nog die watersituasie in SA)
    3. Avonturier
    4. Bibliotekaresse
    5. Filosoof
    6. Gelukkige getroudes

  10. Pragtige foto’s. Ooh geen winkel is vir my nie.

  11. Kan daar iets ouliker wees as kinders? Miskien ek…… maar dit nou daar gelaat. 😁
    Is dit nie juffrou Tina wat so sjuuuuuut nie?

    • Ek het sowaar nogal biblioteekwese geswot… maar net omdat ek gedink het mens kan baie lees en toe was daar nie tyd voor nie … daai tyd was dit ‘n helse werk die spul boeke

  12. Graag wil ik jou een korte video toezenden in analogie met de eerste foto. Maar kun jij mij vertellen hoe ik dat moet doen op dit blog?
    Misschien kan ik het ook verzenden via Whatsapp, dat weet ik wél!
    .-

    • Dalk is dit veiliger op FB?

      • Nee, met FB kan ik ook niet omgaan. Jammer!
        .-

        • Ek sal aan ‘n plan dink Ek wil nie graag my telefoonnommer hier plak nie

          • Persoonlijk zie ik daar geen risico in maar natuurlijk heb ik er begrip voor; inderdaad is dat een tegenpunt van whatsapp.
            Is e-mail misschien een alternatief. Zo niet, dan gaan we terug naar luchtpost, en dan vertel je mij volgend jaar jouw mening. Teminste, als de envelop inderdaad de reis volbrengt 🙂
            Een mooie zondag!

            p.s. Op dit moment stapt een bekende van mij in een vliegtuig met…..een leeuw! Een ex-circusleeuw. Ik weet niet precies hoe die romance tot stand is gekomen, maar zij werkt voor de organisatie Black Panther Foundation, dus waarschijnlijk wordt die leeuw teruggebracht naar zijn natuurlijke habitat.
            Ik vertel dit omdat het doel van dat avontuur Zuid Afrika is! Of all wildlife destinations…
            .-

  13. Loop-en-koop maak my moeg. Ek wil nie in winkelrakke vaskyk as ek loop nie. Die laaste twee fotos – die outjies wat so lekker op hulle hurke sit, het my groen van jaloesie. Ek wens my knie-skarniere het nog so goed gewerk. Lekker naweek daar – dit reën al van gistermiddag af aanmekaar hier.

  14. Nr 3 is Heidi nog in die Alpe voordat sy na Franfurt en juffrou Rottenmeier gegaan het.
    Nr 4 is juffrou Rottenmeier in wording
    en nr 6 Peter en Heidi wat kattekwaad bedink

    Nr 4 laat my ook dink aan die blog wat ek geskryf het, ‘n Beproewing in Bellville biblioteek toe ek, toe amper uit biblioteek gegooi is, wel uit naslaan gedeelte in elk geval… https://abriejoubert.wordpress.com/2013/07/04/n-beproewing-in-bellville-biblioteek/

  15. Ek dink die ballerina-dogtertjie is my gunsteling, maar elke enkele prentjie is opvreetbaar oulik en spesiaal, Tina.

  16. Elke gesiggie vertel ‘n storie.
    Ek deel jou liefde vir koop. Jy kan my op my gelukkigste sien in ‘n hardeware-winkel ek weet jy het gedink ek gaan sê boekwinkel) en vir vroutjie-doutjie in ‘n kwilt-materiaal winkel.

%d bloggers like this: