RSS Feed

Sondag Kopies

Die week het ons ‘n heerlike bui reën (34mm) gehad. Daar is min dinge wat vir my so lekker is soos reën in die Bosveld. Ek gee ook nie nie baie om vir die koelerigheid in die lug nie …. alhoewel mens nie kan glo ons trek al by die einde van November nie. Van watter soort weer hou jy die meeste?

Dankie vir jou inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat daar ten minste iets is om oor te glimlag.

6424cc60139a9f816b65ad3f377714e0

20258148_1445079308895018_1153492872655602760_n8b44f78de6b883ff64ef07dd3ad0eda1

23519130_314745019003951_8455336069394775114_n

22886016_1068171473285854_4689461118171724908_n

23561867_519950615033841_546980780389103695_n

23473067_946140222210043_3485688429920122932_n

b090ec2603c8877bbadd96a1ce9f3197

22886215_1957688681155244_2088992940617929379_n

43 responses

  1. asbest als het gewoon zo ergens zit , is geen ramp
    maar als er in geboord of gezaagd wordt is het dodelijk zelfs

  2. Sing die dames of wil hulle melk he?

  3. Wat een prachtige pluimen heeft die kip.

  4. Ek hou beslis van somer en warm weer.
    Ek sou die hoender en die mini karavaan gekoop het.

    Tina
    Onthou jy vir Charlene sy het in ons ou dae geblog as Safe Travellings (as ek reg onthou) haar “boyfriend” was Tilo hulle het altyd so bike gery en sy kon lekker verhale skryf – weet jy van wie ek praat? Het jy enigsins kontak met haar? Of weet jy of sy dalk erens WEER blog?

  5. Ag kan ek asseblief die bottle-vashou-goeters kry? Die 2 babas is nourie dag altwee gelyk by my afgelaai en ek het gesukkel

  6. Ek sal die bed vat en begin slaap en nooit weer opstaan nie.

    • Ek het gehoop dit gaan darem al beter met jou?

      • Nee wat. Paar dae wat ek happy is en dan panic attacks. Dan sit ek weer vir n week of so met selfmoord gedagtes, wens eerder ek kon doodgaan as om met die angs te leef. Ek het niks om na uit te sien meer nie. Niks wat my intereseer nie. Nie blogs nie, nie lees, skryf, fliek kyk, musiek luister… Daar is niks. Enigste ding wat my nog hier hou is die belofte wat ek aan my vrou voor God gemaak het. Ek sal haar nie alleen kan los in die wêreld nie…

  7. Ek is n somermens, en daar is min dinge wat my so fassineer soos n lekker donderstorm op n warm middag!

  8. ja de folders zitten in plastic
    ik heb er in de schuur gelegd en op de trap , dus die liggen mooi droog

  9. Prentjie een is vir my pragtig. Dan vrek ek oor ń mooi hoender! Jammer vir die taal… Daai kwilt, asook die weird bank, ek sal altwee neem, dankie. En dan, die toiletpapier-tannie. Sy is my gunsteling.

  10. regen is er elke dag wel wat hier 😦
    ja die bank wil ik ook wel 🙂

  11. Enige weer gee my n intense lekker gevoel. Ek koppel dit onwillekeurig aan pannekoek en koffie. Hoop ons volgende bui is naby……

  12. Ik bied op de tuinbank.
    Mits er ook zon bij wordt geleverd ….

    Regenachtige groet,

  13. Die koorsangers! Hulle laat my lekker lag elke keer as ek na hulle kyk. Ek is bly vir julle reën – ons het darem ‘n bietjie sonskyn gehad gister en vandag.

%d bloggers like this: